Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Windpompfees

Argiewe

2010

  • Januarie (1)

2009

    Blogger

     
    Jakkals
    Foto album
    Aangesluit: 6 Jul 2009
    Plaas naam : Jakkalsdraf
    Dorp : Polokwane
    Provinsie : Limpopo
    Land : Suid Afrika

    Ek ondersteun

    Le-Andrie Bezuidenhout se foto
    Le-Andrie Bezuidenhout
    Janbez se foto
    Janbez

    Volgelinge

    • Justice Malanot se foto
      Justice Malanot
    • Le-Andrie Bezuidenhout se foto
      Le-Andrie Bezuidenhout
    • eltonpanizza se foto
      eltonpanizza
    • Janbez se foto
      Janbez

    Vriend

    Nog nie vriende gemaak nie.

    Jongste blogs

    Danie C se foto
    Toulouse en omgewing (4)
    saai se foto
    Invoere - bangkrot Boere
    Steven nel se foto
    Kopklamp
    Steven nel se foto
    My nuwe nguni vers
    Johannes Meintjes se foto
    Perspektief op Landbou: ACDP

    My Weer

    • Voorspelling
    • Vandag
    • My ligging

    Kaapstad

    • Donderdag
    • Gedeeltelik bewolk
    • Hoog:20 C
    • Laag:12 C
    • Vrydag
    • Reën
    • Hoog:17 C
    • Laag:10 C
    • Saterdag
    • Gedeeltelik bewolk
    • Hoog:18 C
    • Laag:6 C
    Sonsopkoms: 7:37
    Sonsondergang: 17:47

    Kaapstad

    Bygewerk:24 May 18:00 IDT
    Temp:
    Druk:
    Doupunt:
    Humiditeit:63%
    Wind:

    Kaapstad

    Peiling

    Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

    Windpompfees

    Ingestuur deur Jakkals op 19 Julie, 2009 - 14:25

     

    Die jaar se Windpompfees was 'n reuse sukses gewees vir Bosveld Dorperklub.Ons het besluit om 'n "skaapstalletjie" daar te he en ons ras op die fees bekend te stel en te bemark. Een van ons inspekteurs, Raymond Read, het 'n baie interessante praatjie gelewer oor die besonderse skaapras.

    Onder 'n groot Army tent het ons klein kraaltjies gehad met ooie ,ramme en lammers. Die skape was so mak gewees dat klein kinders in die kraaltjies hulle kon krap en vryf. Veral die ramme het sommer kromrug en met lepeloog gestaan dat die mooi mammas hulle vryf. Een van die ramme was so uitgevreet gewees dat een vroumens so ewe wou weet wanneer kom die lammertjie dan!!

    Verskeie toekomstige boere het kom inligting vra en aangesluit by die Bosveld Dorperklub. Klomp hemde, pette en baadjies met die klub se embleem is verkoop en die boek Dorpers in die nuwe eeu ,wat deur oom Dolf Lategaan geskryf is, is almal opgeraap en verkoop.

    Die uitstalling by die Windpompfees was een van die baie projekte wat ons klub die jaar al aangepak het en daar is nog 'n klomp wat kom vir die res van die jaar. Die Bosveld, wat tradisioneel nie as skaapwereld bekend staan nie het egter die klub met die meeste lede in die land!!

     Bosveld groete

     

     

    Jou gradering: Geen Gemiddeld: 3 (1 vote)
    • Jakkals se blog
    • 2295 keer gelees
    • Drukker-vriendelike uitgawe
    • Stuur na vriend
    • PDF uitgawe

    Kommentaar

    Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

    Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Waarom is boere so stil?
    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Boer aangerand oor begrafnis
    • Staat koop grond onder markwaarde

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Goeie vraag na Dorperooie
    • Heining vir Kruger-wildtuin moontlik
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction