Wyn: Kanonkop Paul Sauer (Kareedouw/Eersterivier)

'n Bottel '97 ( 18 liter = 24 x 750 ml) Kanonkop Paul Sauer VDG.JP 4.5 in houtkis met Beyers Truter handtekening op etiket . Heeltyd gekelder. Volgens Kanonkop R10 000+ werd en vir nog 30jr. en meer goed. R8000-00 onderhandelbaar Chris Labuschagne: 082 6035510

Geen gradering nie

Kommentaar

Gerhard Breet 

Kanonkop Paul Sauer 2000 1.5lt.
Wil graag weet, wat kan die prys nou wees?

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.