Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boran-bul-duurste-sa

Nuus

Boer aangerand oor begrafnis

’n Gyselaarsdrama het hom op Wakkerstroom in Mpumalanga afgespeel ná ’n boer ’n begrafnis op sy plaas wou stopsit.

  • Afriforum lê rose neer vir plaasaanvalle
  • Swak paaie ruk boere se sak
  • MPO verhoog ledegeld ná jare
  • Staat koop grond onder markwaarde
  • Vrugteboere vra hulp met vrugtevlieë
  • Landbou sal homself moet finansier
  • Eskom wil kragpryse opstoot
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:12 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:6 C
Sonsopkoms: 7:37
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:24 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Boran-bul duurste in SA

 
Deur JOHAN NORVAL
Die bul, Koning (TLM&nbsp;05-26), van mnr. Eloff Muller van die Tambaraine-Boranstoet van Mosselbaai, is op &#39;n  produksieveiling van drie telers in die Circle C-veilingskompleks by Verkeerdevlei teen R900&nbsp;000 van die hand gesit. <br>
Foto: Johan Norval
Die bul, Koning (TLM 05-26), van mnr. Eloff Muller van die Tambaraine-Boranstoet van Mosselbaai, is op 'n produksieveiling van drie telers in die Circle C-veilingskompleks by Verkeerdevlei teen R900 000 van die hand gesit.
Foto: Johan Norval

'n Boran-bul het Suid-Afrika se veilingsrekord vir beeste herskryf toe hy vir R900 000 van die hand gesit is.

Die bul, Koning (TLM 05-26), van mnr. Eloff Muller van die Tambaraine-Boranstoet van Mosselbaai, is op 'n produksieveiling van drie telers in die Circle C-veilingskompleks by Verkeerdevlei teen R900 000 van die hand gesit. Hy is een van die seuns van die befaamde bul Buffel van die Circle C-Boranstoet.

Die kopers is 'n sindikaat van ses lede, hoofsaaklik van Mosselbaai. Mnr. Adriaan Rall, rasdirekteur van die Borantelersgenootskap en teler van Heilbron, is een van die kopers.

Die nuwe rekord oorskry die R800 000 vir die befaamde Bonsmarabul AG 98-338 van die Benchmark-stoetery van mnr. Hennie Bezuidenhoudt, wat twee jaar gelede in dieselfde kompleks saam met 6 000 saadstrooitjies opgeveil is. Op dié veiling is is 'n koei en kalf vir R520 000 verkoop.
Die hoogste prys vir 'n vroulike dier op die Boran-veiling was R210 000.

Die vorige Boran-rekordprys is op verlede jaar se nasionale veiling van die genootkap in Bloemfontein opgestel toe die bul Yster van mnr. Johan Naudé, saam met 'n voorraad saadstrooitjies, teen R480 000 van die hand gesit is. Die koper van dié bul was mnr. Chris Coetzee van Namibië.

Die gemiddelde prys vir die 34 bulle wat op die Circle C-veiling verkoop is, was R81 612,90 en vir die 50 vroulike diere R49 640. Die omset van die veiling wat deur SHM-afslaers van Potchefstroom behartig is, was R5 044 000.

Van die ander kopers van dié rekordbul is mnre. Nico Wasserman (Standerton), Hans Nel (Alma, Noordwes), Marius Meyer (Mosselbaai), Hennie Rall Mosselbaai) en Adriaan Rall (Heilbron).

8 Junie 2008

0
 
 
  • 2102 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boer aangerand oor begrafnis
  • Staat koop grond onder markwaarde

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nuwe skietstoel kompak en lig
  • Melkproduksie onder druk
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction