Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Buiteland-moet-help-met-grond

Nuus

Boer aangerand oor begrafnis

’n Gyselaarsdrama het hom op Wakkerstroom in Mpumalanga afgespeel ná ’n boer ’n begrafnis op sy plaas wou stopsit.

  • Afriforum lê rose neer vir plaasaanvalle
  • Swak paaie ruk boere se sak
  • MPO verhoog ledegeld ná jare
  • Staat koop grond onder markwaarde
  • Vrugteboere vra hulp met vrugtevlieë
  • Landbou sal homself moet finansier
  • Eskom wil kragpryse opstoot
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:12 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:6 C
Sonsopkoms: 7:37
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:24 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'Buiteland moet help met grond'

 
JOHAN FOUCHÉ

Die skewe verdeling van grondeienaarskap in die land is nie net die gevolg van apartheid nie, maar ook van kolonialisme. Daarom sal dit net billlik wees om op Brittanje en Nederland 'n beroep te doen om te help met die finansiering van grondhervorming, sê mnr. Maans Nel, die Demokratiese Alliansie (DA) se woordvoerder oor grondsake.

Hy sê sy party beskou gebrekkige finansiering as die grootste uitdaging in grondhervorming. Die Minister van Landbou en Grondsake, me. Thoko Didiza, het onlangs vir die eerste keer erken dat dit sowat R13 miljard sal kos om die restitusieproses af te handel, "nadat sy voorheen van vrae hieroor weggeskram het." Tans is net meer as R5 miljard op medium termyn hiervoor begroot.

Hy is oortuig as die Regering grondhervorming tot een van sy grootste voorrangsake verhef, die geld in die begroting gevind kan word. Die bykomende R200 miljoen rand wat verlede week in die aansuiweringsbegroting vir restitusie aangekondig is, sal volgens hom min help. Hy betwyfel daarom die Minister van Finansies, mnr. Trevor Manuel, se uitspraak dat daar in die 2005/6-begroting aansienlik meer geld vir restitusie gaan wees. Nel stel voor dat die verdedigingsbegroting verminder word. Die begroting kan met buitelandse skenkings aangevul word.

Die tweede groot probleem in die proses is amptenare van die Departement van Grondsake, en spesifiek die Grondeisekommissie, se onbehulpsame optrede en gesindheid teenoor huidige grondeienaars, sê Nel.

" 'n Mens kry die idee grondeienaars word vir die ongelykhede van die verlede verantwoordelik gehou, al sê die departement sélf in sy jaarverslag dat grondhervorming ingevolge die Grondwet die staat se verantwoordelikheid is. Onlangs het senior amptenare, soos die adjunk-direkteur-generaal, mnr. Glen Thomas, gevra dat 'n grondbelasting ingestel word om te help om geld te bekom en grondpryse af te bring. Dit is teenstrydig met versekerings wat Didiza aan Agri Suid-Afrika gegee het. Stem sy heimlik saam, of het sy beheer oor die departement verloor?"

'n Personeeltekort binne die kommissie veroorsaak volgens hom verdere frustrasies by grondeienaars en eisers. Dit bring ook mee dat daar nie toegesien kan word dat begunstigdes volhoubaar boer nie. Swak kommunikasie dra ook tot die frustrasies op grondvlak by.

&#uot;Ondanks al hierdie probleme, is daar nog heelwat welwillendheid onder boere om die proses te laat werk."

5 November 2004

0
 
 
  • 1760 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boer aangerand oor begrafnis
  • Staat koop grond onder markwaarde

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boereworspasta
  • Waar spoor jy agente op vir werk oorsee?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction