BVG-kompetisie

  • Mielies: Lig in tonnel vir lae pryse?

    Deur Johann Strauss

    Vooruitsigte lyk gunstig vir ’n goeie mielie-oes, wat pryse onder druk plaas.

  • Hoe ver kan die rand nog versterk?

    Deur Edwin Smit

    Pres. Donald Trump se pogings om die Amerikaanse ekonomie ʼn inspuiting te gee, kan die rand moontlik só versterk dat dit selfs in die pylvak van R12,00 inbeweeg, meen ʼn ontleder.

  • Klop lae mieliepryse en wen baie geld!

    Deur Johann Strauss

    Die oordeelkundige koop en verkoop van opsies, saam met vooruit-kontrakte, kan vanjaar ‘n wesentlike bydrae lewer om ‘n beter mielieprys te realiseer.

  • Watter aandele kan voordeel uit Trump trek?

    Deur Edwin Smit

    Watter tipe aandele gaan voordeel trek uit ’n Trump-presidensie? Edwin Smit van BVG bespreek dié vraag.

  • Mielies: 1ste skatting kleiner as verwag

    Deur Johann Strauss

    Met meer sekerheid oor die hoeveelheid mielies wat geplant is, is die vraag hoe groot die uiteindelike oes gaan wees. ‘n Markontleder skryf.

  • Neem deel aan die BVG-kompetisie

    Deur Verslaggewer

    Vyf stappe om aan die verskansingskompetisie deel te neem.

  • Wen groot pryse met graanverhandeling

    Deur Jan Bezuidenhout

    Hoe sal jy 4000 ton wit mielies verskans om die beste opbrengs daarmee te verdien? Hier is jou kans: Skryf in vir BVG se derde graanverhandelingskompetisie.

  • Maak geld met jou aandele-portefeulje en minibus-taxi’s

    Deur Edwin Smit

    Gebruik jou aandele-portefeulje om geld te maak uit minibus-taxi’s. Edwin Smit van BVG verduidelik.

  • Mieliemeelpryse traag om te daal

    Deur Johann Strauss

    Hoe lyk die prystendense van die Safex-witmielieprys en kleinhandelprys van mieliemeel?