Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bystandfonds-vir-zim-landbou

Nuus

Boer aangerand oor begrafnis

’n Gyselaarsdrama het hom op Wakkerstroom in Mpumalanga afgespeel ná ’n boer ’n begrafnis op sy plaas wou stopsit.

  • Afriforum lê rose neer vir plaasaanvalle
  • Swak paaie ruk boere se sak
  • MPO verhoog ledegeld ná jare
  • Staat koop grond onder markwaarde
  • Vrugteboere vra hulp met vrugtevlieë
  • Landbou sal homself moet finansier
  • Eskom wil kragpryse opstoot
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:12 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:6 C
Sonsopkoms: 7:37
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:24 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:68%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Bystandfonds vir Zim-landbou

 

Agri SA het 'n bystandfonds vir die landbou in Zimbabwe in die lewe geroep.

Die ekonomiese krisis in Zimbabwe neem onhanteerbare afmetings aan. Met 'n inflasiekoers van nagenoeg 5 000 persent, toenemende onderbrekings in en agteruitgang van noodsaaklike dienste, onverkrygbare produksie- en verbruikersgoedere, is daar 'n dringende behoefte aan menslike maar veral materiële steun in ons buurland. Agri SA het reeds in die verlede bystand gelewer deur 'n bystandfonds ten behoewe van die Commercial Farmers' Union van Zimbabwe (CFU) en sy lede te administreer. Daardie fonds is tans uitgeput.

'n Voorbeeld van die tipe bystand wat 'n verskil kan maak, is 'n kragopwekker wat onlangs aangekoop is om die CFU se hoofkantoor met sy telekommunikasie funksies en IT-sisteme operasioneel te hou. Langdurige, daaglikse kragonderbrekings het 'n alternatiewe, standhoudende kragopwekking noodsaaklik gemaak.

Agri SA se affiliasies is versoek om elk vir dié doel R3 000 of meer by te dra - 'n versoek waarop goed gereageer word. Hierdie is maar een van 'n verskeidenheid dringende behoeftes wat in ons buurland ondervind word terwyl hulle werk en wag op 'n politieke uitkoms as 'n voorwaarde vir ekonomiese herstel.

Die rol van burgerlike organisasies in Zimbabwe, soos die CFU, om nou en in die toekoms 'n bydrae tot nasionale dialoog en ontwikkeling te maak, kan nie onderskat word nie. Hulle is ook goed geplaas om te adviseer oor waar die grootste nood in hulle sektor bestaan en wat daaromtrent gedoen kan word.

Teen hierdie agtergrond doen Agri SA 'n beroep op landboubesighede, maar ook enige ander persoon of instansie wat hom/haar met hierdie saak wil vereenselwig, om 'n bydrae te maak tot die bystandfonds.

Die betalings kan per tjek of elektronies gedoen word by die volgende bankrekening:

ABSA Bank,

Rek. nr: 4050566323,

Takkode: 32645,

Rekeningnaam: Agri Infor Africa Edms Bpk.

Hierdie besonderhede is ook op Agri SA se webwerf beskikbaar: agrisa.co.za

20 Julie 2007

0
 
 
  • 915 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boer aangerand oor begrafnis
  • Staat koop grond onder markwaarde

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nóg ’n plaas weggevat
  • 'Min beweging vir mielieprys'
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction