Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Didiza-moet-s

Nuus

Boer aangerand oor begrafnis

’n Gyselaarsdrama het hom op Wakkerstroom in Mpumalanga afgespeel ná ’n boer ’n begrafnis op sy plaas wou stopsit.

  • Afriforum lê rose neer vir plaasaanvalle
  • Swak paaie ruk boere se sak
  • MPO verhoog ledegeld ná jare
  • Staat koop grond onder markwaarde
  • Vrugteboere vra hulp met vrugtevlieë
  • Landbou sal homself moet finansier
  • Eskom wil kragpryse opstoot
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:6 C
  • Sondag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Didiza moet s

 
THEUNS BOTHA

Boere wat geraak is deur die onlangse uitbreking van voëlgriep in die Oos-Kaap, het teen Donderdag verlede week nog in spanning gewag om te hoor hoeveel, en wanneer, hulle vergoed sal word vir die voëls wat weens dié siekte van kant gemaak moes word.


Mnr. Anton Kruger, bestuurder van die SA Volstruisbesigheidskamer op Oudtshoorn, sê alle voëls op die plase wat deur die kwarantynmaatreëls geraak word, was teen Dinsdag verlede week dood. Nagenoeg ses maande sal nou moet verloop voordat weer met volstruise op dié plase geboer kan word. "Geen infeksies het tot dusver buite die kwarantyngebied voorgekom nie. Die depper- en serumtoetse gaan voort en sou teen die einde van die week afgehandel wees."


Mnr. Johan Schoeman, hoofbestuurder van administrasie by die Klein Karoo-groep, sê die Klein Karoo-koöperasie se prys aan sy lede is op amper dieselfde as wat hulle betaal het voor die verbod op uitvoer ingestel is. Die prys vir voëls wat meer as 43 kg weeg, is R20/kg en vir dié wat 35 kg tot 42,9 kg weeg, R19/kg. Dit is net R2,50/kg minder as die uitvoerprys wat betaal was. Die prys vir voëls onder 35 kg is onveranderd op R14/kg.


Schoeman sê danksy die binnelandse verspreidingsnetwerk wat die afgelope vyf jaar deur die Klein Karoo-groep in stand gehou is, kan dié struktuur in hierdie krisistyd doeltreffend gebruik word. Die reklameveldtog om plaaslike verbruik aan te moedig, blyk suksesvol te wees. "Ons is in ons skik met die toename in die verbruik van volstruisvleis en sal waarskynlik 'n geruime tyd daarmee voortgaan," het Schoeman bygevoeg.


Intussen het 'n groothandelaar in Port Elizabeth gesê volstruisfilet verkoop teen R90/kg, gemengde filet teen R50/kg en volstruissteak teen R35/kg van die hand sit. Die pryse sluit nie BTW in nie.

3 September 2004

0
 
 
  • 1853 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boer aangerand oor begrafnis
  • Staat koop grond onder markwaarde

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Land Bank vat 557 plase
  • Boereworspasta
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction