Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Druiweboere-moet-omsigtig-uitbrei

Nuus

Boer aangerand oor begrafnis

’n Gyselaarsdrama het hom op Wakkerstroom in Mpumalanga afgespeel ná ’n boer ’n begrafnis op sy plaas wou stopsit.

  • Afriforum lê rose neer vir plaasaanvalle
  • Swak paaie ruk boere se sak
  • MPO verhoog ledegeld ná jare
  • Staat koop grond onder markwaarde
  • Vrugteboere vra hulp met vrugtevlieë
  • Landbou sal homself moet finansier
  • Eskom wil kragpryse opstoot
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:6 C
  • Sondag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Druiweboere moet omsigtig uitbrei

 
JOHAN COETSEE

Tafeldruifprodusente wat die kultivar Crimson Seedless produseer, moet waak teen onverantwoordelike uitbreiding. Oorproduksie kan die prys laat tuimel — net soos in die verlede met ander goeie kultivars gebeur het.

''Die vraag en aanbod moet met mekaar tred hou om volgehoue goeie pryse te verseker,'' het prof. Daan Louw van Optimale Agri Besigheidstelsels (OABS) in Stellenbosch gesê.

Louw het op 'n inligtingsdag oor Crimson Seedless gesê dié kultivar beslaan reeds 33 % van die mark vir rooi pitlose tafeldruiwe en dit groei steeds. Crimson Seedless beslaan 7 % van die totale produksie van tafeldruiwe in die land.

Soos met die meeste sagtevrugte is Chili die grootste mededinger vir Suid-Afrika se Crimson Seedless op die Europese mark. Die sterk euro maak Chileense uitvoer na Europa baie aanloklik, maar die stygende olieprys kan uitvoer dalk temper omdat Chili heelwat verder van die Europese markte is as Suid-Afrika.

Dit lyk ook of die Chileense oes van Crimson Seedless al vroeër gereed is, wat dit gevaarlik vir uitvoer uit die Hexriviervallei na Europa maak, sê Louw. Sedert 2002 het die volume uitvoer van Chili na Brittanje met 55 % gestyg. Dié groter hoeveelhede druiwe op die Britse markte laat pryse daal — veral in die tyd wanneer die Chileense uitvoer hul hoogtepunt bereik.

Louw meen die tyd is ryp vir lande in die Suidelike Halfrond om meer saam te werk en gesamentlik na lande in die Noordelike Halfrond te kyk wat uitvoer betref. Die Verre Ooste is ook 'n groeiende mark wat benut kan word.

Hy waarsku dat boere nie Crimson Seedless op marginale grond moet vestig nie. Dit gaan gehalte benadeel, wat tot nadeel van die hele bedryf is — ook vir diegene wat die kultivar op goeie grond plant.

5 Augustus 2005

0
 
 
  • 2513 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boer aangerand oor begrafnis
  • Staat koop grond onder markwaarde

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Landbou lyk goed n
  • 11 Februarie 2011
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction