Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Eenmalige-betalings-vir-droogtehulp-wkaap

Nuus

Boer aangerand oor begrafnis

’n Gyselaarsdrama het hom op Wakkerstroom in Mpumalanga afgespeel ná ’n boer ’n begrafnis op sy plaas wou stopsit.

  • Afriforum lê rose neer vir plaasaanvalle
  • Swak paaie ruk boere se sak
  • MPO verhoog ledegeld ná jare
  • Staat koop grond onder markwaarde
  • Vrugteboere vra hulp met vrugtevlieë
  • Landbou sal homself moet finansier
  • Eskom wil kragpryse opstoot
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:6 C
  • Sondag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Eenmalige betalings vir droogtehulp in W.Kaap

 

'n Eenmalige uitbetaling vir kleinskaalse boere en plaaswerkers wat weens die droogte van twee jaar in streke in die Wes-Kaap hul inkomste kwyt is, kan aansoek doen om droogtehulp. Aansoeke om die eenmalige bedrag van R900 kan nog tot 10 September in verskeie dorpe gedoen word.

Mense wat daarvoor in aanmerking kom, moet 'n vorm voltooi wat deur die Nasionale Ramphulpfonds verskaf word. Die raad van hierdie fonds sal die aansoeke oorweeg en teen November bystandgeld aan die suksesvolle aansoekers betaal.

Vaste of seisoenale werkers op plase wat hul werk weens die droogte verloor het, plaaswerkers wie se inkomste verminder het, asook diegene wat die vooruitsig van voortgesette werk op die plaas kwyt is, kom in aanmerking vir hulp. Plaaswerkers wat 'n alternatiewe inkomste gehad het of nog kry, kan nie in aanmerking kom nie — ook nie plaaswerkers wat op 'n daaglikse grondslag in diens is nie.

Mense en huishoudings wat uitsluitlik op 'n inkomste van werkverskaffingsprojekte in die landbou afhanklik is en deur die droogte benadeel is, kan wel aansoek doen. Verder kan bestaans- en opkomende boere in aanmerking kom. Meertallige gesinne wat op 'n plaas werk en 'n huis deel, kwalifiseer as afsonderlike huishoudings.

Kommersiële boere, bestaans- en opkomende boere en ander mense wat droogtehulp van ander staatsdepartemente of agentskappe ontvang, kan nie aansoek doen nie, ook nie mense met 'n alternatiewe inkomste, vaste inkomste en diegene wat 'n maatskaplike toelaag ontvang nie.

Mense wat 'n toelaag vir 'n kind of pleegkind ontvang, word egter nie uitgesluit nie.

Diegene wat daarvoor in aanmerking kom, kan die op volgende datums aansoek doen: 5 en 7 September (Bergrivier), 8 en 9 September (Saldanha), 10 September (Swartland), 5 September (Laingsburg en Touwsrivier), 6 September (Merweville en Tulbagh), 5 en 6 September (Worcester), 7 September (Wolseley) en 9 of 11 September (Citrusdal).

Skakel die Wes-Kaapse departement van landbou se tolvrye nommer 0800 204 378 vir meer inligting.

9 September 2005

0
 
 
  • 1578 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boer aangerand oor begrafnis
  • Staat koop grond onder markwaarde

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Die maan se invloed op visvang
  • Jong kaasmakers gaan in Frankryk leer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction