Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Eienaarskap-oordrag-nodig

Nuus

Boer aangerand oor begrafnis

’n Gyselaarsdrama het hom op Wakkerstroom in Mpumalanga afgespeel ná ’n boer ’n begrafnis op sy plaas wou stopsit.

  • Afriforum lê rose neer vir plaasaanvalle
  • Swak paaie ruk boere se sak
  • MPO verhoog ledegeld ná jare
  • Staat koop grond onder markwaarde
  • Vrugteboere vra hulp met vrugtevlieë
  • Landbou sal homself moet finansier
  • Eskom wil kragpryse opstoot
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:6 C
  • Sondag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Eienaarskap-oordrag nodig

 

Groter eienaarskap-oordrag is nodig om transformasie in Suid-Afrika te laat slaag.
Mnr. Vic van Vuuren van Besigheid Eenheid SA (Busa) het op Agri SA se kongres in Kimberley gewaarsku dat gelyke indiensneming nie voldoende is om die gaping tussen voorheen benadeelde mense en bevoordeelde mense betekenisvol te laat kwyn nie. Eienaarskap moet ook van wit na swart mense oorgedra word.

"Ná 20 jaar van demokrasie is die sake-omgewing in Zimbabwe steeds heeltemal gepolariseerd — met swart sakelui aan die een kant, en wit aan die ander kant," het Van Vuuren gesê.

"Daar is nog net gelyke indiensneming bewerkstellig en amper geen eienaarskap-oordrag het al plaasgevind nie. Die gaping tussen bevoordeelde mense en benadeeldes is nog nooit verklein nie."
Volgens hom is ook nog bitter min eienaarskap in die eerste tien jaar van demokrasie in Suid-Afrika oorgedra. &Quqot;Die uitdaging is om dié probleem in die komende paar jaar uit te stryk. As ons nie in die volgende tien jaar die regte dinge doen nie, gaan transformasie hier ook tot stilstand kom," het Van Vuuren gesê.

Hy het bygevoeg dat ekonomiese groei nie die enigste dryfveer vir besigheid in Suid-Afrika is nie. "Transformasie is ook nodig.

"Ekonomies gaan dit goed met Suid-Afrika. Die breë ekonomiese beleid is gunstig, inflasie is af en produktiwiteit is op. Daarom is die ekonomiese klimaat nie sleg om in sake te doen nie. In die werklikheid moet egter ook met ongelykheidskwessies rekening gehou word, soos in onderwys, op sosiale vlak en wat eienaarskap betref. Dit gaan nie net oor ekonomiese groei en ekonomiese beginsels nie."

Van Vuuren het gewaarsku dat die georganiseerde landbou die inisiatief met die opstel van 'n bemagtigingshandves vir die bedryf (die AgriSEB-handves) moet neem, en dit nie net aan die minister moet oorlaat nie.

In die gesondheidsektor word dié proses deur die minister gehanteer "en daar gaan dit glad nie goed nie. "Dit is baie beter as die dryfkrag uit die bedryf self kom.?"

Van Vuuren het Agri SA gelukgewens met die manier waarop hy in dié proses vroegtydig optree.

25 Oktober 2005

0
 
 
  • 2597 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boer aangerand oor begrafnis
  • Staat koop grond onder markwaarde

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nuwe plan met renosterstropers
  • Grondbeleid vir Suider-Afrika
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction