|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 13:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
'n Bestaansboer van KwaZulu-Natal, wat ‘n onafgehandelde grondeis op sy plaas het, is bekommerd oor sy voortbestaan as die eis goedgekeur word. Mnr. Gerry Graaf, van die plaas Overthere naby Richmond, sê hy weet nie hoe hy ‘n bestaan gaan maak as hy sy grond kwyt wees nie.
Landbou.com het Graaf en sy gesin vroeër die jaar besoek as deel van Deutshe Welle se East4South-projek. Lees die storie hier en kyk na foto's van Graaf se boerdery.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)