Koue in die Karoo

Mnr. Peet de Klerk van die plaas Brandkraal, Murraysburg, het sy lande deur die nag besproei en met 24 Augustus se temperatuur van onder vriespunt het die pragtige ysgordyne gevorm. Toe ek daarop afgekom het was dit alreeds elfuur in die oggend en die son het lustig geskyn. Foto's deur René  Theron geneem.

25 Augustus 2010

 

4.64706
 
 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)