|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 13:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Dit ís moontlik vir Suid-Afrikaanse boere om meer omgewingsvriendelik en doeltreffend te boer, sê mnr. Gerdie Landman, eienaar van die Mooimelk KoeiHotel-boerdery naby Cookhouse.
Landbou.com het Landman onlangs, as deel van die East4 South-projek van die Deutsche Welle - ‘n Duitse uitsaaikoöperasie - op sy plaas besoek. Lees die storie hier en kyk na foto's van Landman se boerdery.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)