|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 15:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Landbou.com het Premier Foods se koringmeule in Vereeniging, wat as die Huis van Snowflake bekend staan, verlede week op ’n mediatoer besoek. Die meule is in 1988 begin, en dit ontvang maandeliks sowat 20 000 ton koring, en maal vyf dae per week vir 24 uur per dag.
Die meule kan tot sowat 13 000 ton koring per maand maal, met sowat 14 000 ton meel wat per maand verpak kan word. Sowat 80% van die meule se koring word per vragmotor afgelaai, terwyl die res van spoorvervoer afhanklik is. Altesame 210 mense werk by die meule en verpakkingsaanleg.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)