Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Gebruik-hawens-eerder-koring-basis

Nuus

OBP-entstof weer onder skoot

Entstowwe wat deur die OBP vervaardig word, is weer in die kollig ná verlede jaar se bruselose-uitbreking onder beeste.

  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
  • Boer aangerand oor begrafnis
  • Afriforum lê rose neer vir plaasaanvalle
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'Gebruik hawens eerder as koring-basis'

 
AINSLEY MOOS

Randfontein as basis vir die verhandeling van koring behoort verander te word sodat die verskillende hawens in die land as verhandelingspunt dien.

Mnr. Hermanus Kitshoff, koringboer van die winterreënstreek in die Wes-Kaap, het op die koringbesprekingsessie op die kongres voorgestel 'n alternatiewe prysvormingsmeganisme moet "dringend" onderhandel word. "Randfontein word as verhandelingspunt gebruik, met die gevolg dat alle plaaslik geproduseerde koring se pryse afgelei word asof dit te Randfontein gelewer en gemaal word."

Kitshoff sê die beperking vir die koringboer is dat prysafleiding plaasvind asof Randfontein die enigste mark in die land is. "Suid-Afrika is 'n netto-invoerder van koring en daarom het dit sin dat die verhandelingsplek vir koring die Suid-Afrikaanse hawens moet wees," het hy gesê. Die jaarlikse kommersiële vraag na koring word op 2,9 miljoen ton bereken, terwyl die Oesskattingskomitee produksie vir 2005/06 op 1,8 miljoen ton raam.

"Die hawens vorm die basis van in- én uitvoerpariteit". Die bykomende voordeel wat hieruit kan voortspruit, is dat die termynmark van die fisieke mark vir koring geskei word.

"In lande soos Amerika verhandel die fisieke mark en die termynmark as aparte markmeganismes. Die termynmark word gebruik om prysrisiko te bestuur, terwyl die fisieke mark gebruik word om koring te lewer en te verkoop. In Suid-Afrika is die termynmark en die fisieke mark tans een," het hy gesê.

Kitshoff meen as die hawens as verwysingspunt vir verhandeling gebruik word, word elke meul in Suid-Afrika 'n koper van koring in die fisieke mark in teenstelling met slegs Randfontein in die huidige bedeling. " 'n Natuurlike skeiding tussen die fisieke mark en die termynmark kan só ontstaan."

Mnr. Charles Wessels, ook van die Wes-Kaap, sê boere moet onthou 'n "ander dinamiek" bepaal die koringprys. Hy sê markkragte, soos vraag en aanbod, is nie werklik by koring ter sprake nie omdat daar slegs vier kopers van koring op Safex, die termynmark, is.

24 Maart 2006

0
 
 
  • 2543 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Samestelling van lusernpille
  • Moenie waarde van landbou onderskat
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction