Romagnola 4 resultate

Sorteer Resultate
 RENSBOU ROMAGNOLA
23 Mei 2013

RENSBOU ROMAGNOLA Rensbou Romagnola bied geregistreerde Romagnolabulle te koop aan vanaf R28500, BTW inkl. Ook geregistreerde Romagnolakoeie vanaf R33060, BTW inkl. Kom soek vir jou een uit by die grootste en vrugbaarste Romagnola-kudde in die land. SKAKEL DAIL VAN RENSBURG 082 809 8841 DELAREYVILLE

 2DE PRODUKSIEVEILING
7 Mei 2013

2DE PRODUKSIEVEILING van Gras-land-Romagnolas en wild, op 14 Junie 2013, om 11:00, op die plaas Klippan, Stella. Aanbod: 15 geregistreerde Romagnolabulle en 20 geregistreerde vroulike diere. Kommersiële vroulike diere: 50 Simbra- en Bonsmarakruiskoeie en kalwers (3-in-1) en 50 Bonsmarakoeie en kalwers (sommige 3-in-1). Navrae: skakel Celestin Crafford, 082 418 0558; bemarker: Wouter Mentz, 082 944 0217 of afslaer: Brandon Leer, 082 570 5863.

 RENSBOU ROMAGNOLA
15 Maart 2013

RENSBOU ROMAGNOLA bied geregistreerde Romagnola-verse te koop aan, vanaf R20000. Kom soek vir jou 'n paar uit. Skakel Dail van Rensburg, 082 809 8841. Delareyville.

 RENSBOU ROMAGNOLA bied gere gistreerde
5 Februarie 2013

RENSBOU ROMAGNOLA bied gere- gistreerde Romagnola-bulle te koop aan. Kom soek vir jou een uit. Bel Dail van Rensburg, 082 809 8841. Delareyville.