Harrismith 4 plase te koop
5 September 2012

HARRISMITH. 3 aangrensende plase, 478 ha, 450 ha, 503 ha en 1 x 650 ha-plaas, weg van die ander. 2 huise, 2 kothuise, baie skure. Goeie weiding, lande. Prys: R14 957 500, ohb. Afsonderlik of as geheel te koop. Skakel 058 625 0085 of 083 298 4896.


Reageer op advertensie


Prys

Prys: 14957500

Views

Kyk telling: 220

Phone

Kontak: 0586250085 of 0832984896