Wild 292 resultate

Sorteer Resultate
 ONTWIKKELDE WILDPLAAS
24 Mei 2013

ONTWIKKELDE WILDPLAAS beskikbaar wat geskik is vir die teel van eksotiese wild, met die nodige goedkeurings, asook 'n gekwalifiseerde wildbewaarder. Reeds 'n goue wildebeesteelprogram. Soek na 'n vennoot vir ander diere, bv. swartwitpense, bastergemsbokke, buffels, ens. om om 'n deel te boer. Die plaas is teen die Ghaapse Berg naby Douglas in die Noord-Kaap. Skakel Dries by 082 555 5891.

 BOSVELD-NJALA
23 Mei 2013

BOSVELD-NJALA te koop. Thabazimbi. Skakel Mike, 082 905 0817.

 50 SWART SPRINGBOKKE
23 Mei 2013

50 SWART SPRINGBOKKE. Dadelik beskikbaar. Vereeniging. Skakel 076 170 9855.

 6 Swart Rooibokke
22 Mei 2013

6 Swart Rooibokke +- 8 mande oud te koop 2x pakkies 1x rammetjie en 2x ooitjies R450k + btw gelaai op voertuig meer inligting skakel gerus

 Dringend op soek na wild om the vang
22 Mei 2013

Rooibokke Kudu's Blou wildebeeste Rooihartebeeste Elande Gemsbokke Springbokke Hardswater Blesbokke Bosbokke Waterbokke

 Springbok ooi lam dringend gesoek
22 Mei 2013

Aandag asb. Bel my asb dadelik as jy n Springbok ooi lammer het asb. Rerig opsoek na een. Sal kontant gee. Asb ek sal dadelik geld gee.

 Buffelteelbul te koop
22 Mei 2013

Buffelteelbul te koop. Die bul is uit Madikwe-bloedlyn. 7½ jaar oud. Horinglengte 1067 mm (42,75"); horingbasis 343 mm (13,5"). R285000 o.n.a., BTW ingesluit. Foto's op aanvraag. Staan reeds in boma op Otterskloof, naby Philippolis, in die Vrystaat. Skakel Fanie Theron by 082 091 8335.

 Springbokke te koop
22 Mei 2013

1 Ram en 4 Ooie Gewone Springbokke te koop. Naby Melkbosstrand in Wes Kaap. Moet self kom haal en gedart word.

 BOSVELD WILDDIENSTE
22 Mei 2013

BOSVELD WILDDIENSTE: Ons spesialiseer in mak wild, koop, verkoop en vervoer van alle wild landwyd. Bel Sonja, 082 385 2910 of SMS Gert, 083 273 9912.

 Blouwildebeeskoeie gedek deur goue wildebees
22 Mei 2013

BLOUWILDEBEESKOEIE, gedek deur goue wildebeesbul. 6 beskikbaar. Oos-Kaap. Skakel 082 880 2270.

 eksotiese wild
20 Mei 2013

Die volgende wild is beskikbaar. Goue wildebeeste Konings wildebeeste Wit bossbok ooie Geel blesbokke Buffels Renosters Leeus Njalas

 Jag buffelbulle
20 Mei 2013

3 BUFFELBULLE vir jag beskikbaar. Prys: R256500, BTW ingesluit, vir pak­ket van 3 bulle. Skakel 083 602 5686 vir meer inligting. Sentrum.

 Beleggingsgeleentheid in swartwitpense
16 Mei 2013

BELEGGINGSGELEENTHEID in swartwitpensboerdery. Belê in swartwitpensboerdery wat reeds 5 jaar lank bedryf word. Diere is aangepas en produserend. Skakel 082 826 4709.

 Kamele
16 Mei 2013

KAMELE TE KOOP. 5 jong kameelbulle te koop. Skakel 027 341 1081, ná 19:00 of 082 465 5841. Calvinia.

 DRINGEND opsoek na n wildsbok kalf
14 Mei 2013

DRINGEND opsoek na n bosbok of n koedoe koei kalf. moet nog melk drink. SKAKEL gerus my na 14:00PM. ASB ek SAL kontant gee. geld klaar reg.

 BUFFEL TE KOOP
9 Mei 2013

BUFFEL TE KOOP Pragtige teelbul. 1105 mm-horings (43,5"). 7 jaar oud. Kruger-gene. SKAKEL DAVIN, 014 777 6913, N.U. ROOIBERG

 Koop, verkoop en vang van alle wild
9 Mei 2013

Abisai Wildlife Services Koop, Verkoop en Vang alle tiepe wild reg deur S.A Skakel Gerus Ons Indien Belang Stel

 3 Swart Rooibokke
9 Mei 2013

3 Swart rooibokke te koop 1x Rammetjie en 2x ooietjies +-8 tot 9 mande oud in kimberly ongewing pakkie R480 000.00 +btw gelaai op voertuig

 Opsoek na n Koedoe ooi kalf
7 Mei 2013

Ek sal die een 7800rand gee wat my n klein gesonde koedoe ooi kalf kan vang. Sy moet gesond en amper gespeen wees.

 opsoek na n kudu ooi kalf
7 Mei 2013

DRINGEND opsoek na n gewone Koedoe ooi kalf, mag al gespeen wees.vir nie meer as n week nie. Sal kontant kan gee. Bel my asb.