Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Geldkrisis-hier-om-te-bly

Nuus

OBP-entstof weer onder skoot

Entstowwe wat deur die OBP vervaardig word, is weer in die kollig ná verlede jaar se bruselose-uitbreking onder beeste.

  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
  • Boer aangerand oor begrafnis
  • Afriforum lê rose neer vir plaasaanvalle
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'Geldkrisis hier om te bly'

 
Deur JOHAN NOVRVAL

Die krisis waarin die wêreldekonomie hom bevind, is nog lank nie verby nie. Die uitwerking daarvan sal nog 'n geruime tyd deur die plaaslike ekonomie ondervind word.

Dr. Pieter Taljaard, landbouekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, sê 'n voorbeeld daarvan is 'n afname in die koopkrag van verbruikers wat steeds minder besteebare geld vir luukse produkte het. Hy het op die Vrystaatse kongres van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in Bloemfontein gesê dit voorspel slegte nuus vir sekere landboubedrywe waarvan die produkte, soos sekere snitte rooivleis, as luuks beskou kan word.

Taljaard sê met die verbruiksbesteding onder druk en die binnelandse vraag na landboukommoditeite wat stagneer, is die kans skraal op hoër pryse. Die uitvoer na Europa en Asië is ook heelwat swakker weens die gedempte vraag na verbruikersgoedere.

Weens die gedempte vraag wêreldwyd, kan uitvoerprodukte op markte gestort word, soos rooivleis uit Rusland. Die gevolg daarvan is dat plaaslike pryse benadeel gaan word.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 20 Maart 2009.

19 Maart 2009

0
 
 
  • 1350 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Grond: Foute en welslae
  • Vulkaan kos SA blommemark
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction