|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 15:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Die drie-dag kursus fokus op besigheidsbeplanning vir die landbou-onderneming en spreek onder andere krediet aansoek, die opstel en uitvoer van ‘n besigheidsplan en produkontwikkeling aan.
Die volgende onderwerpe sal in diepte bespreek word:
• Doel van ‘n besigheidsplan
• Inhoud van ‘n besigheidsplan
• Produksie, Bemarking en Menslike Hulpbron bestuur
• Finansiële beplanning, Risiko bestuur
• Opstel van besigheidsplan
Die kursus word aangebied by die Universiteit van Pretoria deur Prof Andre Louw.
Vir meer inligting kontak Voortgesette Onderrig by die Universiteit van Pretoria by 012 420-5015 of info.ce@up.ac.za.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)