As dringende herstelwerk nie binnekort by die Landboukollege Potchefstroom begin nie, kan regsoptrede volg, aldus AfriForum.
Nuttige kursus oor die werking van Safex. UV se departement landbou-ekonomie. Kontak ellism.sci@ufs.ac.za of dstrydom.sci@ufs.ac.za of bel 051 401 2826/7036.
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)