Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Goeie-kans-op-lentere

Nuus

Gebrekkige rekord oor grondbesit

Die staat het geen rekord van hoeveel grond tans deur swart kommersiële boere besit word nie, want ras word nie aangeteken nie.

  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
  • Boer aangerand oor begrafnis
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Goeie kans op lentere

 
ANDRIES GROENEWALD

Daar bestaan 'n 50 % moontlikheid dat 'n swak El Niño-verskynsel sy invloed in die komende somerreënseisoen kan laat geld. Dit kan tot vroeg volgende jaar voortduur.

Die meeste modelle van die Suid-Afrikaanse Weerdiens stem saam oor 'n groot moontlikheid van onder-normale reënval oor die sentrale en westelike deel. Daar is egter 'n effe gunstiger voorspelling vir die noord-oostelike deel van die voorspellingsstreek. In die algemeen word hoë gemiddelde temperature voorspel.

Volgens die weerdiens se jongste seisoensverslag vir Suider-Afrika is daar 'n klein kans op 'n gunstige somerreënseisoen.

Die see-oppervlaktemperature in die suidelike Indiese Oseaan en die suidelike Atlantiese Oseaan ondersteun egter gunstige reënvaltoestande in die oostelike deel van Suid-Afrika en die suidelike deel van Mosambiek.

In Oktober, November en Desember word gunstige reënvaltoestande vir die hele voorspellingsgebied voorsien. Groter moontlikhede vir naby-normale reënvaltoestande is meer waarskynlik met 'n 40 % kans op onder-normale reënvaltoestande. 'n Bo-normale reënseisoen vir hierdie drie maande is meer waarskynlik as 'n onder-normale reënvalseisoen.

In Desember, Januarie en Februarie verhoog die moontlikheid vir 'n onder-normale reënvalseisoen vir die grootste deel van die voorspellingsgebied, terwyl naby-normale reënvaltoestande meer waarskynlik is vir die noord-oostelike deel van Suid-Afrika en die oostelike deel van Botswana. Volgens die voorspellingsmodelle sal die voorspelde bo-normale reënvalseisoen van die vorige drie maande voortduur tot en met Februarie.

Wat gemiddelde temperature betref, is daar van Okotober tot Desember 'n verhoogde moontlikheid (45 %) vir bo-normale gemiddelde temperature oor die hele voorspellingsgebied.

In die Wes-Kaap en die suidelike deel van die Oos-Kaap word naby-normale gemiddelde temperature voorspel.

  • Die Suid-Afrikaanse Weerdiens se maandelikse voorspellings is op die webtuiste www.weathersa.co.za beskikbaar. Die weervoorspelling vir oor 'n week of twee of seisoenale voorspellings kan verkry word deur 'n e-pos te stuur aan longrange@weathersa.co.za.

    1 Oktober 2004

  • 0
     
     
    • 1846 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Waarom is boere so stil?
    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • John Deere-winkel gewild op Nampo
    • Boer aangerand oor begrafnis

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Die sluise is oop
    • Antieke saadskeier
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction