Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Grensbeheer-skep-bek-en-klou-gevaar

Nuus

Gebrekkige rekord oor grondbesit

Die staat het geen rekord van hoeveel grond tans deur swart kommersiële boere besit word nie, want ras word nie aangeteken nie.

  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
  • Boer aangerand oor begrafnis
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Grensbeheer skep bek-en-klou-gevaar

 
ISABEL STOLTZ

Riviere wat by die Limpopo op die grens met Zimbabwe aansluit, word as smokkelroetes gebruik en skep 'n ernstige gevaar van bek-en-klou-seer, waarsku mnr. Joe Hanekom, uitvoerende bestuurder van Agri Inspec.

Agri Inspec het die grensheining saam met die SA Polisiediens besoek. Volgens Hanekom is die heining tot sowat 10 km aan weerskante van die Beitbrug-grenspos in 'n goeie toestand, maar verder weg kan mense "oor en weer stap".

"Waar die Sandrivier in die Limpopo inloop, is nie eens 'n draad nie. Daar is ook tekens van voertuie wat die grens oorsteek en Zimbabwiese beeste wei vrylik in die spergebied. Daar is geen twyfel nie dat met vleis en velle gesmokkel word."

Hanekom sê die Departement van Landbou het geen inligtingsnetwerk om voorkomend op te tree om te keer dat siektes oor die grens versprei nie.

"Die hele bek-en-klou-seer fiasko in Limpopo wat die belastingbetaler sedert die uitbreking verlede jaar meer as R80 miljoen gekos het, kon moontlik gekeer gewees het as die Departement van Landbou ag geslaan het op vroeë waarskuwings.

"Agri Inspec het die departement 17 maande voor die uitbreek van die siekte daaroor gewaarsku nadat inligting oor 'n voorval van bek-en-klou-seer in kommunale gebied bekom is.

"Dit is geïgnoreer. Die departement het ook nie enige terugvoer gegee oor Agri Inspec se aanbod om 'n inligtingsnetwerk vir die departement in die gebied te skep nie."

22 Julie 2005

0
 
 
  • 1569 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Hoendermisroerder
  • Kaassoufflé
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction