Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Grondtaks-raak-betrokke-maan-agri-sa

Nuus

Gebrekkige rekord oor grondbesit

Die staat het geen rekord van hoeveel grond tans deur swart kommersiële boere besit word nie, want ras word nie aangeteken nie.

  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
  • Boer aangerand oor begrafnis
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Grondtaks: Raak betrokke, maan Agri SA

 
JOHAN COETSEE

Alles is nie net "doom" en "gloom" wat eiendomsbelasting vir die landbou betref nie. As dit reg toegepas word — en daar is nog tyd tot 2 Julie om daaroor te onderhandel — hoef dit die landbou nie noodwendig te benadeel nie, sê mnr. Johan Pienaar, ekonomiese direkteur van Agri SA.

Hy het op 'n inligtingsdag in die Paarl gewaarsku daar sal egter nie weggekom kan word van die werklikheid van eiendomsbelasting op plase nie.

In 'n spesiale bedeling in die Wet op Eiendomsbelasting word daar voorsiening vir die landbou gemaak. In die volgende paar jaar is dit belangrik dat boere hulle vergewis van dienste wat aan hulle gelewer moet word ingevolge die wet, asook wat daarvan uitgesluit word en waarvoor hulle self verantwoordelik is.

"Dienste wat gelewer word, sal 'n regstreekse invloed op die belastingkoers hê," het hy gesê. "Daarom is dit nou belangrik dat boere met hul munisipaliteite daaroor onderhandel en kennis neem van dienste wat gelewer moet word, asook wat die posisie van plaaswerkers sal wees."

Agri SA het 'n handleiding daaroor beskikbaar waarin alle aspekte vervat is om 'n ligter belastingaanslag te bewerkstellig. Markwaardes, waardasies, staande oeste, huise en geboue word ook daarin bespreek.

Wat ramphulp betref, het Pienaar gesê daar is beslis 'n ommeswaai van die vorige Minister van Landbou se siening van geen hulp aan die kommersiële landbou nie. 'n Rampstrategie word nou deur die Departement van Landbou geformuleer en me. Thoko Didiza, Minister van Landbou, het reeds gesê dit is tyd dat die saak van die grond af moet kom.

Pienaar waarsku boere teen onbetroubare mense wat opleiding oor die nuwe Vuurwapenwet wil gee. "Agri SA het reeds 'n stelsel vir sulke opleiding beding en boere moet hulle daarvan vergewis."

Ander aspekte waarmee Agri SA handel, is die wetgewing oor watersake, landelike beveiliging en mineraalregte.

13 Mei 2005

0
 
 
  • 989 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Rustenburg-veiling
  • Verbetering van GDT en VOV in beeste
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction