Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Grondwethof-s

Nuus

Gebrekkige rekord oor grondbesit

Die staat het geen rekord van hoeveel grond tans deur swart kommersiële boere besit word nie, want ras word nie aangeteken nie.

  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
  • Boer aangerand oor begrafnis
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Grondwethof s

 
MARLEEN SMITH

Die Grondwethof het pas 'n uitspraak gelewer wat verreikende magte van plaaslike owerhede in die hef van eiendomsbelasting bevestig.

Dit sluit belasting op landbougrond in omdat plase in die nuwe bedeling binne plaaslike rade se jurisdiksie val.

Regter Dikgang Moseneke het hom in die uitspraak sterk ten gunste van die onafhanklikheid van plaaslike rade uitgespreek.

Hy het bevind dit is 'n verouderde benadering dat munisipaliteite geen magte het as dit nie deur 'n wet van die Parlement aan hulle toegeken is nie. Dít is 'n "oorblyfsel van ons pre-1994-verlede".

"In die verlede was die Parlement soewerein ... munisipaliteite het slegs gedelegeerde of ondergeskikte wetgewende magte geniet wat deur ordonnansies of wette van die Parlement aan hulle toegeken is. Die Grondwet het van (hierdie) hiërargiese verdeling van regeringsmagte wegbeweeg."

In die nuwe bedeling is munisipaliteite "onaantasbaar" mits hulle dienooreenkomstig die Grondwet se bepalings optree, lui die uitspraak.

Een van dié bepalings is dat plaaslike rade belasting op alle eiendom binne hul gebied mag hef, wat plaasgrond insluit.

Die Grondwethof het in sy uitspraak 'n vroeëre bevel van die Kaapse Hooggeregshof tersyde gestel. Dit was nadat 'n egpaar van Kampsbaai 'n hooggeregshof-bevel teen die stadsraad van Kaapstad se heffings op hul eiendom gevra het.

Dié heffings was bereken op grond van 'n voorlopige waardasierol wat die stadsraad in Mei 2002 vir besware en kommentaar vrygestel het. Die Kampsbaai-egpaar het onder meer die waardasierol se geldigheid betwis.

Mnr. Cobus Grobler, 'n woordvoerder van die stadsraad, het ná die uitspraak bevestig dat dit na hul mening ook op bona fide-landbougrond binne die raad se gebied van toepassing is.

Die raad hef reeds eiendomsbelasting op plase, hoewel bona fide-boere om afslag van 80 % kan aansoek doen. As 'n reël word inwoners ook nie belas vir dienste, soos vullisverwydering, wat hulle nie gebruik nie, het Grobler gesê.

10 Desember 2004

0
 
 
  • 1953 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Modder net waar jy kyk
  • Beweiding van hawer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction