Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Groter-stuk-van-vleispastei-vir-swart-boere

Nuus

Gebrekkige rekord oor grondbesit

Die staat het geen rekord van hoeveel grond tans deur swart kommersiële boere besit word nie, want ras word nie aangeteken nie.

  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
  • Boer aangerand oor begrafnis
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Groter stuk van vleispastei vir swart boere

 
Deur AINSLEY MOOS

Die indruk dat beeskarkasse wat swart boere produseer swakker is, is besig om die nek omgedraai te word.

Dr. Nthoana Tau-Mzamane, uitvoerende hoof van die Landbounavorsingsraad (LNR), het verlede week op die bekendstelling van resultate van 'n bemagtigingsprojek om swart boere se winsgewendheid te verhoog, gesê opkomende boere lewer slegs sowat 5 % van die uitset van alle kommersiële karkasse. Dít terwyl 'n geraamde 40 % van die nasionale beeskudde in swart besit is.
Tau-Mzamane het op die LNR se Irene-kampus in Centurion gesê opkomende boere se gebrek aan die sukses wat kommersiële boere bereik, is eerder toe te skryf aan 'n gebrek aan markinligting, tegniese advies, insette en finansiering. "Van groot belang is die lae toegang en deelname in groot dele van die waardeketting, soos markte vir voerkrale," het sy gesê.

Die projek is in Julie 2001 begin met die uitsluitlike doel om opkomende swart boere se winsgewendheid te verhoog deur meer markklaar karkasse te lewer. Maar dit kon slegs bereik word as hulle op 'n volhoubare basis gerugsteun word. Altesame 400 boere uit Noordwes en Limpopo het by die projek ingeskakel.

Die Australiese hoë kommissie in Suid-Afrika was van groot hulp omdat navorsing tussen Suid-Afrika en Australië uitgeruil is. Mnr. Philip Green, hoë kommissaris in Suid-Afrika, sê afgesien daarvan dat sy land 'n ontwikkelde land is, steun Australië ekonomies swaar op sy primêre sektor, naamlik die landbou en mynbou. Hy sê in "die moderne wêreld" word dit moeiliker om suksesvol in die landbou te wees, maar dat goeie vennootskappe sukses bring.

26 Mei 2006

0
 
 
  • 2718 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Pretkalender
  • Skep die sop
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction