Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Herrie-los-oor-wolorganisasie

Nuus

Gebrekkige rekord oor grondbesit

Die staat het geen rekord van hoeveel grond tans deur swart kommersiële boere besit word nie, want ras word nie aangeteken nie.

  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
  • Boer aangerand oor begrafnis
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Herrie los oor wolorganisasie

 
THEUNS BOTHA

'n Geskil oor die waarde van sake waaraan die Internasionale Woltekstielorganisasie (IWTO) aandag gee, het op die vooraand van sy jaarlikse konferensie wat vandeesweek in Hobart, Australië gehou word, uitgebreek. Die konferensie word deur verskeie leiers in die Suid-Afrikaanse wolbedryf bygewoon.

In 'n ope brief aan mnr. Michael Lempriere, ondervoorsitter van die IWTO, skryf mnr. Laurence Modiano, direkteur van Modiano (een van Europa se grootste wolverwekers), dat hy besluit het om nie die konferensie by te woon nie aangesien die IWTO, volgens hom, ontoepaslik geword het en deur wetenskaplikes, tegnokrate en statistici oorheers word. "Ons het nog nooit soveel tyd aan onbenullighede bestee terwyl die wolbedryf in 'n ernstige krisis verkeer nie."

Volgens Modiano het mnr. Richard Warburton, die destydse voorsitter van die AWI (Australian Wool Innovation) reeds in 1998 gewaarsku dat as die wêreld se wolleiers nie gaan saamwerk nie, dit ernstige gevolge vir die bedryf inhou. "Dit het nie gebeur nie. Ons loop nou die gevaar dat die bedryf tot 'n miserabele tuisnywerheid gedoem is."

Modiano beweer dat daar op die konferensie na wetenskaplikes geluister moet word oor sake wat nie die ware probleme van die wolbedryf probeer oplos nie. "Ons moet luister na die voordele van wolmeting, die gesondheidsvoordele van lanolien-gebaseerde keratien en om skape te teel wat motwerende wol produseer, terwyl die vesel besig is markaandeel in te boet.

"Groot gewag word gemaak van prosesse om wol fyner te maak, terwyl daar 'n ooraanbod is. Daar word te veel tyd aan sosiale geleenthede en uitstappies tydens die konferensie bestee en na verslae geluister waarvan die meeste inligting in elk geval vrylik op die internet beskikbaar is," het hy geskryf.

Modiano rig in die brief 'n ernstige pleidooi dat die wolboere van Australië, Nieu-Seeland, Suid-Afrika en Suid-Amerika eerder oorreed moet word om weer geld aan wolbevordering te bestee. "Die bal kan aan die rol gesit word deur die meeste van die A$150 miljoen (sowat R675 miljoen) wat in die AWI se besit is vir dié doel te gebruik."

Na verneem word het die voorsitters van verskeie ander van die wêreld se voorste wolverwerkers in Europa en China ook uit protes besluit om nie vanjaar se konferensie by te woon nie.

29 April 2005

0
 
 
  • 1783 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bekyk bewerking
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction