Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Ho-7

Nuus

Gebrekkige rekord oor grondbesit

Die staat het geen rekord van hoeveel grond tans deur swart kommersiële boere besit word nie, want ras word nie aangeteken nie.

  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
  • Boer aangerand oor begrafnis
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ho

 
Deur MALIXOLE GWATYU

Stygende grondpryse het die Regering die afgelope boekjaar gedwing om minder eiendom vir sy program vir die herverdeling van grond vir landbou-ontwikkeling (LRAD) te koop. Dit noodsaak hom nou om as 'n hoofspeler tot die grondmark toe te tree.


Mnr. Glen Thomas, direkteur-generaal van die Departement van Grondsake, het aan parlementslede benadruk dat die Regering dus nie meer langer kan "terugsit" nie.


Hy het tydens die voorlegging van sy departement se jaarverslag aan die portefeuljekomitee vir landbou en grondsake gesê dat die staat 'n hoofspeler in die grondmark sal moet wees as hy homself as 'n ontwikkelingstaat wil beskou wat namens die armes optree.


Op 'n vraag van mnr. Jackson Bici, UDM-LP, oor hoe die Regering beoog om grondpryse af te bring, het Thomas gesê verskerpte grondbelasting, onteiening, die onderverdeling van grond en indringende staatsingryping is nodig.


"Ingryping gaan nie maklik wees nie, maar Suid-Afrikaners het die wonderlike vermoë om mekaar vandag 'n pak slae te gee en dieselfde dag weer vrede te maak," het hy gesê.


Luidens die jaarverslag is 59 345 eise teen die einde van die boekjaar (31 Maart vanjaar) afgehandel en meer as 20 000 eise is nog uitstaande. Sowat 6 536 van die afgehandelde eise was in landelike gebiede, terwyl 52 809 in stedelike gebiede plaasgevind het.


"Teen dié tempo behoort die Grondeisekommissie sy mikpunt te behaal om alle eise teen Maart 2008 afgehandel te hê," het Thomas beklemtoon.


Hy het egter daarop gewys dat die afhandeling van landelike eise die ingewikkeldste is en dat sy departement oorweeg om nou weg te beweeg van geldelike vergoeding in dié gebiede. Volgens hom kan dit die mikpunt van 30 % oordrag van landbougrond aan swart Suid-Afrikaners teen 2014 benadeel. "Die meeste van ons eisers, veral in die stede, het om verskeie redes geld verkies, maar ons dink landelike gemeenskappe moet aangemoedig word om grond te kies," het hy gesê.


Volgens mnr. Tozi Gwanya, hoofgrondeisekommissaris, behoort alle stedelike grondeise volgende jaar afgehandel te wees.


Altesame 436 537 hektaar grond is ingevolge die LRAD-program herverdeel en 328 plase is aan begunstigdes oorgedra.


28 Oktober 2005

0
 
 
  • 1144 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • dorstyd
  • Hoe sal dit gaan, sleg of goed, wie sal wat se, goed of sleg?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction