Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Hulp-vir-wes-kaapse-boere

Nuus

Gebrekkige rekord oor grondbesit

Die staat het geen rekord van hoeveel grond tans deur swart kommersiële boere besit word nie, want ras word nie aangeteken nie.

  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
  • Boer aangerand oor begrafnis
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Hulp vir Wes-Kaapse boere

 
JEAN-MARIE DE WAAL

"Boere wat nog nie om droogtehulp aansoek gedoen het nie, moet dit so gou moontlik doen," het mnr. Cobus Dowry, provinsiale minister van landbou in die Wes-Kaap, gesê. Hierdie boodskap is aan boere gestuur nadat me. Thoko Didiza, Minister van Landbou, die verlening van droogtehulp in hierdie provinsie goedgekeur het.

Mnr. Chris Venter, programbestuurder vir volhoubare hulpbronbestuur by die Wes-Kaapse departement van landbou, sê 490 boere in die geïdentifiseerde gebiede kan vir droogtehulp in aanmerking kom. "Dit is egter 'n deurlopende proses," sê hy. Hierdie naamlys kan verander namate daar miskien reën val asook weens besluite van die ministeriële komitee, wie se taak dit is om droogtegebiede te identifiseer.

Boere wat in aanmerking kom, kan dus ingevolge die droogtehulpskema voer by hul koöperasies gaan haal.

Dowry het 'n beroep gedoen op opkomende boere wat onder die droogte in die gebied gebuk gaan, om vir droogtehulp te registreer. In Desember verlede jaar is R9 miljoen se droogtehulp aan boere in die Wes-Kaap belowe, waarvan R1 miljoen vir die sink van boorgate bestem is.

Die proklamasie vir die toepassing van droogtehulp in die Wes-Kaap is blykbaar nog nie in die Staatskoerant gepubliseer nie. Die nasionale Departement van Landbou is gevra om 'n brief te gee om hulpverlening te magtig en die proses te bespoedig.

Daar is nie duidelikheid oor hoe die hulpskema uitgebrei kan word om bystand aan graanboere te verleen nie.

14 Januarie 2005

0
 
 
  • 1198 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boereworspasta
  • Landbouweekblad, 1 Junie 2012
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction