Menu
 


5 Maart 2013

662 keer gelees | 0 kommentaar


ons boer in KZN en sukkel nou al van Januarie af met haarwurms wat ons nie onderbeheer kry nie. ons boermet so 100 skape op koekoejoe en veldgras. Ons het hulle Desember Cydectin gespuit en Januarie het ons n ooiverloo aan haarwurm,toedoseer ons Nasalcur, 2 weke later, Ripecol dubbeldosis. en 2weke later Startec, maar 21 dae later was die wurm terug toe doseer ons Nem-A-Rid, dis nou weer twee weke later en die wurms is alweer terug. dis nou 6weke voor lam tyd en wil nie meersobaie met die ooie werk nie. ons het n kamp waar ons die skape laat loop 3 dae na ons doseer het en laat rus daar die kamp vir3weke Wat staan ons tedoen asb help.
Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/04/14 15/04/14 %
Beesvleis A2/A3 3415c 3422c down 0.2
Speenkalf (lewend) 1723c 1719c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4638c 4636c down 0
Varkvleis (gem. prys) 2136c 2119c down -0.8
Braaikuikens 1712c 1721c down 0.5

Aandele

  • Namibiese Elite-koei: Bonsmara

    Funksioneel doeltreffende diere wat oral in alle toestande kan produseer, is die doelwit van mnr. Edward Hansen van Okahandja.

  • Sussex se Elite-koeie

    Met sý Sussex-beeste moet kommersiële boere op die veld wins kan maak, sê mnr. Chris Nel van Petrus Steyn.

  • Beefmasters se Elite-koei

    Mnr. Piet Human van Steynsrus se Beefmasters is die resultaat van die familie wat al 150 met beeste in die Vrystaat boer.

  • Drakensbergers se Elite-koei

    Jou oë kan vir jou jok, maar nie syfers nie, sê mnr. Edwin Schroeder van Dundee, eienaar van die Elite-koei in die Drakensberger-ras.