John Deere

  • Nuwe John Deere selfaangedrewe spuit

    Deur Verslaggewer

    Koop ‘n John Deere selfaangedrewe spuit en finansier dit teen prima minus 8%, gekoppel. Bepalings en voorwaardes geld.

  • Oestyd in die Wes-Kaap

    Deur Verslaggewer

    Ry saam met Eduard Loubser van Durbanville terwyl hy koring oes op die familieplaas. Sien hoe boere in die Wes-Kaap hul koring op ʼn ander wyse in as in die somersaaigebied oes. Video: Anton Alberts

  • Groot prys vir Landbou.com en John Deere

    Deur Marieke Snyman

    Landbou.com se digitale reklameveldtog vir John Deere is met ʼn groot eerbewys bekroon.

  • Boer spaar 50% diesel met XDR

    Deur Jan Bezuidenhout

    ‘n Graanboer van Marble Hall vertel hoe sy dieselverbruik gehalveer het met die gebruik van John Deere se XDR-planter.

  • Oplossings met die XDR van John Deere

    Deur Jan Bezuidenhout

    Kundiges gesels oor die oplossings wat die XDR-presisieplanter op plaasvlak teweeg kan bring.

  • R1 miljard-droogtehulp in weegskaal

    Deur Liezl Vercueil

    Sakkie van der Schyff van Koepel Stereo FM gesels met mnr. Mark Paulsmeier oor R1 miljard se droogtehulp wat vir SA boere wag.

  • Ware planttyd met die XDR

    Deur Jan Bezuidenhout

    Ontdek ‘n nuwe wêreld met planttyd met die XDR. Van John Deere.

  • Jong boer wen ons fotokompetisie

    Deur Jan Bezuidenhout

    ʼn Jong boer van Roedtan het Landbou.com se fotokompetisie gewen. Kyk na die volle foto in die berig.

  • Nampo gons oor John Deere van R6,3 milj.

    Deur Gerrit Bezuidenhout

    Nege modelle van dié uitsonderlike John Deere 9570 RX is binne die eerste twee dae op Nampo bespreek!