Videos

  • Nuwe John Deere selfaangedrewe spuit

    Deur Verslaggewer

    Koop ‘n John Deere selfaangedrewe spuit en finansier dit teen prima minus 8%, gekoppel. Bepalings en voorwaardes geld.

  • Oestyd in die Wes-Kaap

    Deur Verslaggewer

    Ry saam met Eduard Loubser van Durbanville terwyl hy koring oes op die familieplaas. Sien hoe boere in die Wes-Kaap hul koring op ʼn ander wyse in as in die somersaaigebied oes. Video: Anton Alberts

  • Boer spaar 50% diesel met XDR

    Deur Jan Bezuidenhout

    ‘n Graanboer van Marble Hall vertel hoe sy dieselverbruik gehalveer het met die gebruik van John Deere se XDR-planter.

  • Oplossings met die XDR van John Deere

    Deur Jan Bezuidenhout

    Kundiges gesels oor die oplossings wat die XDR-presisieplanter op plaasvlak teweeg kan bring.

  • R1 miljard-droogtehulp in weegskaal

    Deur Liezl Vercueil

    Sakkie van der Schyff van Koepel Stereo FM gesels met mnr. Mark Paulsmeier oor R1 miljard se droogtehulp wat vir SA boere wag.

  • Ware planttyd met die XDR

    Deur Jan Bezuidenhout

    Ontdek ‘n nuwe wêreld met planttyd met die XDR. Van John Deere.

  • Koop nuwe John Deere-trekker

    Deur Jan Bezuidenhout

    John Deere Financial nooi jou om ʼn nuwe trekker te koop.

  • John Deere Financial: Spuitpromosie

    Deur Jan Bezuidenhout

    Koop ‘n John Deere selfaangedrewe spuit en finansier dit teen prima minus 8%, gekoppel.

  • Hoe ry die boere – met John Deere!

    Deur Verslaggewer

    Die Val-Boeredag trek talle boere en belangstellendes om na die nuutste tegnologie, soos dié wat John Deere daar uitstal en vertoon, te gaan kyk. Kom ry saam!