|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 16:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Byekorwe wat met die Amerikaanse jongbysiekte besmet is, gaan onmiddellik vernietig word.
Tisha Steyn van die Die Burger se redaksie in George skryf dat op dié drastiese
stap besluit is om te keer dat dié siekte die byebedryf heeltemal uitwis.
Mnr. Mike Allsopp, hoofnavorsier van die LNR in Pretoria, het die aankondiging op 'n vergadering van byeboere gedoen. Allsopp is aangewys as die voorsitter van 'n komitee om dié noodmaatreëls te bestuur.
Volgens Allsopp sal byeboere wie se korwe in die slag bly, ruimskoots vergoed word.
Kontak Allsopp vir meer inligting by 021 887 4690 of 083 288 5059.
Bron: Die Burger.
19 Mei 2009
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24