Jongste Landbouweekblad


Die eer van die land se Friesperdbedryf berus by dragtige stamboekmerries, soos doé van mnr. Nico van der Walt van Brandfort. Foto: JOHAN NORVAL

2731 keer gelees | 2 kommentaar 13 September 2010


Die pluimveebedryf is die grootste landboubedryf in Suid-Afrika, maar het sy eie reeks knelpunte, soos invoer. Foto: JOHAN NORVAL

2752 keer gelees | 2 kommentaar 6 September 2010


'n Groep Dorper-telers van Limpopo het kragte saamgesnoer om teling met dié ras te verbeter. Foto: CHARL VAN ROOYEN

2780 keer gelees | 0 kommentaar 30 Augustus 2010


'n Dragtige Brangusvers wat vanjaar dienasionale kampioen-enkelbeeskarkas in Samic se karkaskompetisie opgelewer het. Foto: LOUW PRETORIUS

2635 keer gelees | 0 kommentaar 24 Augustus 2010


Die perde-uithourit by Fauresmith het vanjaar enorme eise aan perde en ruiters gestel. Lees watter deelnemers uitgeblink het. Foto: LEANA ERASMUS

3535 keer gelees | 1 kommentaar 16 Augustus 2010


Dit lyk nie of die Amerikaanse jongbysiekte in Suid-Afrika uitgewis gaan word nie, hoewel ‘n strategie daarteen in wording is. Foto: NIC DE BRUINE

3125 keer gelees | 5 kommentaar 10 Augustus 2010


Ondanks talle uitdagings kan wildboerdery ‘n winsgewende bedryf wees as dit reg aangepak word. Foto: THEUNS BOTHA

2879 keer gelees | 0 kommentaar 4 Augustus 2010


Boere ly jaarlikse groot skade weens veldbrande. Lees in dié uitgawe die eerste van drie artikels oor die boere se aanspreeklikheid met veldbrande. Foto: JOHAN NORVAL

2721 keer gelees | 1 kommentaar 26 Julie 2010


Olifante is intelligente diere wat gebruik kan word om beeste aan te keer en om wildstropers aan die pen te laat ry. Foto: ANDRIES GOUWS

3250 keer gelees | 0 kommentaar 19 Julie 2010


Die res van die winter behoort koud en nat in die winterreëngebied te wees, meen ‘n weervoorspeller. Foto: JOHAN NORVAL

3259 keer gelees | 3 kommentaar 12 Julie 2010


Die Boran is ‘n vleisbees wat selfs swak weiding doeltreffend in vleis omskakel. Foto: CHARL VAN ROOYEN

3694 keer gelees | 0 kommentaar 5 Julie 2010


Met die nasionale uithourit op Fauresmith net om die draai, was ‘n internasionale uithourit op Schweizer-Reneke ‘n goeie voorsmakie daarvoor. Foto: LEANA ERASMUS

2900 keer gelees | 0 kommentaar 28 Junie 2010


Boogjagters moet dikwels lank soek na die dier wat hulle geskiet het. ‘n Innoverende boer het ‘n plan daarvoor beraam. Foto: ANDRIES GOUWS

2848 keer gelees | 0 kommentaar 21 Junie 2010


Dié Merinoram op die voorblad heet Dawid, en hy het telers aan die gons! Foto: THEUNS BOTHA

3040 keer gelees | 2 kommentaar 14 Junie 2010


Me. Elma Postma, die aanbieder van die gewilde televisie-realitietsprogram, Boer soek ‘n Vrou (wat pas begin het) in ‘n mielieland. Foto: CHARL VAN ROOYEN

3166 keer gelees | 2 kommentaar 7 Junie 2010

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights