Jongste Landbouweekblad


Danksy die voordele wat bewaringsboerdery en wisselbou (met byvoorbeeld kanola) gebring het, kan talle boere in die Suid-Kaap die graankomponent van hul boerdery vergroot.

1797 keer gelees | 3 kommentaar 13 Julie 2012


Die Wildboer van die Jaar vir 2012, mnr. Wiaan van der Linde, wat tussen Kimberley en Hopetown met onder meer buffels boer, glo daaraan om by die hele waardeketting betrokke te wees.

2027 keer gelees | 4 kommentaar 6 Julie 2012


Die Nelore is verreweg die gewildste beesras in Brasilië. Johan Coetsee het by een van die voorste telers daar gaan kuier en vertel meer oor dié geharde, wit beeste.

1852 keer gelees | 1 kommentaar 29 Junie 2012


Skaaphonde en hul hanteerders het onlangs in ’n kompetisies op Willowmore weer hul vaardighede in veehantering gewys.

1733 keer gelees | 2 kommentaar 22 Junie 2012


Terwyl mielieboere kliphard aan die stroop is, gaan die voorraad na verwagting knap bly. Daar kan selfs vir die tweede agtereenvolgende jaar 'n tekort wees.

1793 keer gelees | 4 kommentaar 15 Junie 2012


Voorblad: As ’n mens ’n donkie reg behandel, kan veral die merries goeie troeteldiere wees, het prof. Gerrit van Tonder van Bloemfontein agtergekom.

1118 keer gelees | 0 kommentaar 8 Junie 2012


Voorblad: Konserwatiewe weidingsbenutting en veldverbetering sorg dat mnr. Charles Williams se Bonsmaras gedy op die veld in ’n gebied met ’n jaarlikse reënval van minder as 300mm.

612 keer gelees | 0 kommentaar 4 Junie 2012


In mnr. Dirk Hanekom van Bredasdorp se skaapboerdery is lamtyd baie intensief. Lees in dié uitgawe watter planne hy maak om te verseker dat dit vlot verloop.

1935 keer gelees | 1 kommentaar 25 Mei 2012


Jag leer 'n mens waardering vir die natuur, en daar is min dinge wat die adrenalien so opjaag soos wanneer jy die regte bok, soos hierdie koedoe, in jou visier het en dit plattrek, skryf 'n afgetrede boer van Karibib, Namibië.

2053 keer gelees | 1 kommentaar 18 Mei 2012


'n Amerikaanse Emerson Brantingham Big 4-30-trekker van 1913 met sy helderkleurige ysterwiele op die Sandstone-landgoed buite Ficksburg. Lees in dié uitgawe oor die landgoed se groot versameling ou voertuie en werktuie wat vir die nageslag bewaar word.

1863 keer gelees | 1 kommentaar 11 Mei 2012


Daar kan suksesvol met renosterhorings geboer word. Deur genoeg te produseer en dit wettig te verkoop, kan stropery vasgevat word, meen 'n bekende renosterboer in die Laeveld.

1440 keer gelees | 1 kommentaar 4 Mei 2012


Die hings Blue Ribbon Prince, wat onlangs uit Amerika ingevoer is, sal na verwagting die plaaslike Percheronbedryf 'n hupstoot gee.

1856 keer gelees | 6 kommentaar 26 April 2012


Die Jacobs-familie van Wasbank in KZN verwerk al hul produkte self – vleis, graan en melk. Lees meer oor die merkwaardige boerdery.

1780 keer gelees | 1 kommentaar 21 April 2012


Suid-Afrika se wildbedryf kan weer opgegradeer word as boere met diere met uitsoekgene boer en die beste diere vir teling terughou en nie, soos nou die gebruik is, vir trofeejag aanbied nie.

1830 keer gelees | 2 kommentaar 14 April 2012


Soos blits om die draai is Zita, waarskynlik die land se vinnigste renteef, gevolg deur die reun Top Gun, albei die eiendom van mnr. J.B.M. Hertzog van Bloemfontein. Geesdriftige renhondtelers probeer tans om honderesies as 'n amateursport erken te kry.

1935 keer gelees | 5 kommentaar 7 April 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights