Jongste Landbouweekblad


'n Groepie Suid-Afrikaanse boere in die Republiek van die Kongo moet dag en nag werk om hul eerste mielie-oes in die grond te kry voor die reëntyd begin.

1776 keer gelees | 2 kommentaar 2 Maart 2012


Dit is skaapteltyd op die plaas Niekerksfontein van mnr. Van Zyl Naudé van Richmond. Foto: JOHAN NORVAL

1729 keer gelees | 1 kommentaar 24 Februarie 2012


Mnr. Ruben Gouws, ’n afgetrede skoolhoof van Ida, het 'n groot belangstelling in hoenders en ander geveerdes. Theuns Botha het hierdie haan, ’n dofgeel
Cochin-kruising, afgeneem.

1758 keer gelees | 4 kommentaar 17 Februarie 2012


Lees wat mnr. Llewellyn Labuschagne, 2011 se Stoetteler van die Jaar, alles doen om so 'n groot sukses van sy R10-Brahmanstoetery by Letsitele te maak. Foto: ANDRIES GOUWS

1738 keer gelees | 1 kommentaar 10 Februarie 2012


Boere kan in kalftyd veeverliese deur roofdiere, soos jagluiperds, beperk deur hul bestuur aan te pas. Foto: ANDRIES GOUWS

1917 keer gelees | 4 kommentaar 3 Februarie 2012


Mnr. BP Greyling, 2011 se nasionale Boer van die Jaar, met die superfynwolram Barrier. Foto: CHARL VAN ROOYEN

1817 keer gelees | 0 kommentaar 30 Januarie 2012


'n Goeie waghond, soos hierdie Rottweiler, is een manier om jou plaas te beveilig. Foto: ADELE ENGELBRECHT

2744 keer gelees | 6 kommentaar 20 Januarie 2012


Christina Aguilera, 'n kampioen-merrie van die Oosdeel-Saalperdstoetery by Bloemfontein. Sy is deur mnr. Charl Hertzog geteel en word deur sy seun, Albert, afgerig. Foto: JOHAN NORVAL

2230 keer gelees | 1 kommentaar 13 Januarie 2012


Weerkundiges meen die somerreëngebied kan weer ’n nat laatsomer hê. Foto: ANSIE STANDER

2330 keer gelees | 7 kommentaar 3 Januarie 2012


Dié twee Bloemfonteinse nooiens, mee.Natasha Appelgryn (links) en Marinda Deysel, het in ’n plaasdam op Mooivlakte (van mnr. Leon van Vuuren), digby die stad, lafenis teen die somerhitte gesoek. Foto: JOHAN NORVAL

3157 keer gelees | 4 kommentaar 15 Desember 2011


Mnr. Piet Kemp is een van die eerste Suid-Afrikaanse boere wat hom in Georgië gevestig het, en hy is glad nie spyt oor sy besluit nie. Foto:Hugo Lochner

1714 keer gelees | 4 kommentaar 12 Desember 2011


Graanboere in die suidelike deel van die Wes-Kaap het vanjaar ondanks ’n betreklik droë jaar besonder goeie oeste behaal. Foto: AMELIA GENIS

1511 keer gelees | 0 kommentaar 5 Desember 2011


Een van die teelbulle in die La Rhone-stoetery van mnre. André en AJ du Toit van Tulbagh. Dié stoetery het van 'n klein begin in 'n kort tyd groot vordering gemaak. Foto: JOHAN COETSEE

2023 keer gelees | 0 kommentaar 25 November 2011


Boere berei voor vir planttyd in die somerreëngebied, te midde van onsekerheid oor pryse en weens die reën wat op baie plekke laat is. Foto: JOHAN NORVAL

1735 keer gelees | 0 kommentaar 17 November 2011


Met Geelbek-Merinoramme soos dié behaal 'n eertydse deelnemer aan die werklikheidsreeks Boer soek 'n Vrou groot sukses. Foto: THEUNS BOTHA

1903 keer gelees | 2 kommentaar 11 November 2011

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights