Jongste Landbouweekblad


Hierdie somer sal waarskynlik nie so nat wees soos die vorige een nie, voorspel 'n weerkenner in dié week se Landbouweekblad. Foto: JOHAN NORVAL

2112 keer gelees | 0 kommentaar 4 November 2011


Ronel Swart van Hazyview is vanjaar se wenner van Landbouweekblad en
Sanlam se Landbouvroue-entrepreneurskompetisie. Foto: ANDRIES GROENEWALD

1557 keer gelees | 2 kommentaar 31 Oktober 2011


Dié Bonsmarabul van mnr. Gerrit van Zyl van Dewetsdorp is 'n toonbeeld van 'n goed ontwikkelde jong bul. Van Zyl vertel in dié uitgawe hoe hy vanjaar die LNR se nasionale beesboer geword het. Foto: JOHAN NORVAL

2941 keer gelees | 4 kommentaar 21 Oktober 2011


Vrugbaarheid is ’n belangrike vereiste vir volgehoue vleisproduksie. ’n Bekende Boerbokteler vertel watter tipe ooi die vrugbaarste is. Foto: THEUNS BOTHA

1449 keer gelees | 0 kommentaar 17 Oktober 2011


Skaars wild, soos swartwitpense, bied vandag van die beste beleggings wat ‘n mens kan maak. Lees in dié uitgawe hoe dit moontlik is. Foto: Susan Botes

2175 keer gelees | 3 kommentaar 7 Oktober 2011


Die afgelope perde-uithourit by Walvisbaai, Namibië het weer groot eise aan perde en ruiters gestel. Hier is Julie van Breda van Somerset-Wes met die perd Banghor Hagrid. Foto: LEANA ERASMUS

2123 keer gelees | 2 kommentaar 30 September 2011


Navorsers vertel hoe boere oormatige saadverliese, wat die winsgewendheid van kanola dikwels bedreig, kan beperk. Foto: AMELIA GENIS

1683 keer gelees | 1 kommentaar 23 September 2011


Stropers met rusperbande het vanjaar 'n uitkoms gebied aan heelwat boere wat andersins weens té nat lande nie sou kon stroop nie. Foto: ANDRIES GROENEWALD

1805 keer gelees | 0 kommentaar 16 September 2011


Voorblad: Hierdie goue wildebees is onlangs teen R1,2 miljoen van die hand gesit. Foto: ANDRIES GOUWS

1971 keer gelees | 0 kommentaar 9 September 2011


Die landbou kan 'n groot rol in Suid-Afrika se toekoms speel, maar dan moet daar 'n nuwe dagbreek kom, sê prof. Mohammad Karaan. Foto: KOOT MARAIS

1824 keer gelees | 0 kommentaar 2 September 2011


Met hierdie werktuig uit Amerika word dreineringspype ondergronds in 'n graanland gelê. Foto: CHARL VAN ROOYEN

2242 keer gelees | 0 kommentaar 26 Augustus 2011


Ekotoerisme lewer 'n ál groter bydrae tot dié wildplaas in Limpopo se inkomste. Olifante waarop besoekers kan ry, is een van die trekpleisters. Foto: ANDRIES GOUWS

2065 keer gelees | 0 kommentaar 19 Augustus 2011


Voorblad: Lees in die uitgawe van ’n boer se besluit om Nguni-tipe koeie met Sussex-bulle te kruis en sodoende sy inkomste aansienlik verbeter het. Theuns Botha het dié foto geneem.

2066 keer gelees | 3 kommentaar 12 Augustus 2011


Hoë wolpryse bring herinneringe terug van die wol-‘boom’ van die 1950’s. Andries Gouws het die Merinoram afgeneem.

2060 keer gelees | 2 kommentaar 5 Augustus 2011


Die jaarlikse Fauresmith-uithourit het weer vir heelwat opwinding gesorg. Leana Erasmus het die foto geneem van die deelnemer D. Kruger van Sannieshof, wat die algeheel vinnigste tyd aangeteken het.

2002 keer gelees | 0 kommentaar 29 Julie 2011

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights