Jongste Landbouweekblad


2643 keer gelees | 2 kommentaar 29 Julie 2011


Graanboere in die somerreëngebied staan voor groot uitdagings ná twee produksietye
van oorvloedige reën. Kenners gee raad oor die beste bewerkingspraktyke en planttye.
Foto: Johan Norval

2115 keer gelees | 2 kommentaar 17 Julie 2011


’n Namibiese boer vertel van sy voorliefde vir inheemse diere, soos Sangabeeste,
en waarom hulle so goed by sy boerdery inpas. Andries Gouws het die foto geneem.

2569 keer gelees | 0 kommentaar 11 Julie 2011


Hierdie Karooboer verdien 'n goeie opbrengs op sy kapitaal met skaars wildsoorte waarmee hy saam met beeste en skape boer. Marleen Smith het die bastergemsbok afgeneem.

2365 keer gelees | 3 kommentaar 1 Julie 2011


Skaliegas word voorgehou as 'n oplossing vir die wêreld se energie-uitdagings, maar die ontginningsproses by omstrede. Landbouweekblad was onlangs in Amerika om te sien hoe hidrobreking daar gedoen word. Theuns Botha het dié foto geneem.

2150 keer gelees | 2 kommentaar 24 Junie 2011


Skaliegas word voorgehou as 'n oplossing vir die wêreld se energie-uitdagings, maar die ontginningsproses by omstrede. Landbouweekblad was onlangs in Amerika om te sien hoe hidrobreking daar gedoen word. Theuns Botha het dié foto geneem.

1023 keer gelees | 0 kommentaar 24 Junie 2011


‘n Boer van Limpopo het bewys dat dit moontlik is om suksesvol met beeste in luiperdwêreld te boer deur ‘n paar bestuursaanpassings te maak. Nico Smit het die foto geneem.

2525 keer gelees | 2 kommentaar 17 Junie 2011


Die goeie werk van skaaphonde het onlangs in die kollig gekom toe die Suid-Afrikaanse Skaaphondvereniging sy 50ste bestaansjaar gevier het. Theuns Botha het hierdie Kelpie, Katy-Kinkoe, wat aan mnr. Johan Swart van Swellendam behoort, afgeneem.

2287 keer gelees | 4 kommentaar 10 Junie 2011


'n Nuwe waterinstituut voeg verskillende navorsers se kundigheid bymekaar om beter oplossings vir Suid-Afrika se waterprobleme te vind. Foto: JOHAN NORVAL

2346 keer gelees | 0 kommentaar 3 Junie 2011


Lees in dié week se Landbouweekblad van 'n boerdery wat stoetteling as 'n diens beskou, want hulle verskaf teelmateriaal aan boere wat 'n verskil in sulke boere se kuddes moet maak. Foto: ANDRIES GOUWS

2253 keer gelees | 2 kommentaar 27 Mei 2011


As alles goed gaan, behoort die prys van skaars wildsoorte, spesifiek buffels, vir minstens die volgende vyf jaar sterk te bly. Dit is egter ’n bedryf met eiesoortige risiko’s. Foto: ANDRIES GOUWS

2430 keer gelees | 2 kommentaar 23 Mei 2011


Die model Minki van der Westhuizen sit hier op 'n veteraantrekker. Boere kan die week die nuutste werktuie vir die graanbedryf op die Nampo-Oesdag by Bothaville sien. Foto: CHARL VAN ROOYEN

2998 keer gelees | 2 kommentaar 13 Mei 2011


In die kouvoëlbedryf speel kleure ’n groot rol in teling. Hierdie rooikleurige arapapegaai behoort aan mnr. Hennie Diedericks van Koppies. Foto: Johan Norval

2473 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2011


’n Groep telers werk hard om die inheemse Pedi-skaap te veredel. Lees in die week se Landbouweekblad oor die vordering wat reeds gemaak is. Louw Pretorius het hierdie drie jaar oue ooi en haar drieweke oue ramlam afgeneem. Foto: LOUW PRETORIUS

3232 keer gelees | 3 kommentaar 2 Mei 2011


Rooikatte veroorsaak reuse-verliese vir kleinveeboere. Lees in dié uitgawe van 'n nuwe skaaphalsband om roofdiere mee af te skrik, wat tans getoets word. Andries Gouws het dié rooikatte afgeneem. Foto: ANDRIES GOUWS

2759 keer gelees | 2 kommentaar 25 April 2011

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights