Jongste Landbouweekblad


’n Kampioen-uithouritruiter van die Oos-Kaap vertel wat sy benadering is om sukses in sy sport te behaal. Johan Norval het hierdie Arabierperd afgeneem. Foto: JOHAN NORVAL

2611 keer gelees | 2 kommentaar 18 April 2011


Die bewaring van renosters kry aandag in 'n kort reeks artikels wat vandeesweek begin. Lees op bl. 30 oor die invloed van jag op renostergetalle. Pieter van Staaden het die foto geneem.

2719 keer gelees | 0 kommentaar 11 April 2011


Dit is die moeite werd om skape op besproeide weiding aan te hou, mits dit reg bestuur word, het 'n Oos-Kaapse boer bevind. Johan Norval het hierdie kruisras-lam afgeneem. Foto: JOHAN NORVAL

2651 keer gelees | 0 kommentaar 4 April 2011


'n Mens kán in harde, ekstensiewe toestande suksesvol met Simmentalers boer as jy reg selekteer, sê 'n stoetteler van Noordwes. Lees dié artikel op bl. 14. Andries Gouws het die foto geneem.

2754 keer gelees | 2 kommentaar 28 Maart 2011


"Elke plaasaanval is vir my 'n seerkry in my wese," sê Steve Hofmeyr. Hy praat in die nuutste uitgawe van Landbouweekblad eksklusief oor sy veldtog Stop die Plaasmoorde. Foto: NICO VAN BURICK

2788 keer gelees | 7 kommentaar 18 Maart 2011


'n Bekende afrigter van skaaphonde het 'n video gemaak wat gebruik kan word as hulpmiddel in die opleiding van dié honde. Kate Webster van Queenstown het dié foto van haar jong skaaphond geneem.

2637 keer gelees | 7 kommentaar 14 Maart 2011


In dié week se Landbouweekblad:

2846 keer gelees | 1 kommentaar 6 Maart 2011


Skoon water soos dié is 'n skaars, maar noodsaaklike hulpbron vir die landbou. Foto: Adéle Engelbrecht

5276 keer gelees | 0 kommentaar 28 Februarie 2011


Suid-Afrika sal sy infrastruktuur moet opknap en `n bemarkingsliggaam stig as hy meer van sy oorskot mielies wil uitvoer. Foto: Johan Norval

2690 keer gelees | 2 kommentaar 21 Februarie 2011


`n Namibiese teler behaal groot welslae met sy Limousin-beeste. Foto: ANDRIES GOUWS

2781 keer gelees | 0 kommentaar 14 Februarie 2011


3022 keer gelees | 0 kommentaar 7 Februarie 2011


3173 keer gelees | 0 kommentaar 31 Januarie 2011


Net `n baksteen hoog, maar die saaiery is reeds in Ean Scheepers (2) se bloed. Foto: JOHAN NORVAL

2916 keer gelees | 5 kommentaar 24 Januarie 2011


Omdat Boerbokke sosiale diere is, vaar hulle beter in voerkrale waar hulle kan klim, klouter en speel, is in 'n proef bevind. Foto: THEUNS BOTHA

4304 keer gelees | 5 kommentaar 18 Januarie 2011


Voorbladfoto: Klimaatsverandering kan die produksie van beesvleis benadeel. Foto: THEUNS BOTHA

3194 keer gelees | 10 kommentaar 10 Januarie 2011

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights