Jongste Landbouweekblad


Normale reënval kan in die res van die somer val, maar ‘n nuwe weerverskynsel kan sake deurmekaar krap. Foto: THEUNS BOTHA

2657 keer gelees | 0 kommentaar 4 Januarie 2011


Die Arabiese mark vir uithouritperde stel hoë eise aan verkopers. Foto: MARITHA SWART.

4058 keer gelees | 0 kommentaar 13 Desember 2010


Liemoni Joubert (3) sit in ‘n vrag koring op die plaas van haar oupa, mnr. Salomon Joubert van Lydenburg. Foto: SUZETTE GERBER

2518 keer gelees | 0 kommentaar 6 Desember 2010


Die Bobaasteler van die Jaar van die Dohnemerino-telersgenootskap benut die wetenskap om sy boerdery te verbeter. Foto: GAWIE GERTENBACH

2360 keer gelees | 0 kommentaar 29 November 2010


Die nonnetjiesuit is deur die Clarens-bewaringsgroep gerehabiliteer nadat dit in die veld beseer en opgetel is. Foto: JOHAN NORVAL

2357 keer gelees | 0 kommentaar 22 November 2010


Die Afrikaner-beesras kan sy toekoms verseker deur die groter gewildheid van veldvleis, soos hierdie bul van mnr. Martin Ras van Hoopstad. Foto: JOHAN NORVAL

2507 keer gelees | 0 kommentaar 15 November 2010


Nuwe lewe spruit uit die verskroeide veld op ‘n plaas naby Brandfort. Foto: JOHAN NORVAL

2391 keer gelees | 1 kommentaar 8 November 2010


Die Boerwindhond raak al gewilder. Leana Erasmus het die foto geneem van Janus van Rensburg en mnr. Riaan Erasmus van Kameel se hond, Woco.

2677 keer gelees | 1 kommentaar 1 November 2010


Dié buffelbul het ‘n rekord-prys van R9 miljoen behaal. Sy eienaars hoop om dié geld gou te verhaal. Foto: ANDRIES GOUWS

2460 keer gelees | 0 kommentaar 25 Oktober 2010


Mev. Lyell van Rensburg van Graaff-Reinet is aangewys as Landbouweekblad en Sanlam se Landbouvroue-entrepeneur vir 2009’10. Lees meer binne. Foto: THEUNS BOTHA

2527 keer gelees | 0 kommentaar 18 Oktober 2010


Die Prestasieskool vir Vleisbeesboere word vandeesweek gehou. By die geleentheid sal die top-vleisbeesboere in die land ook aangewys word. Lees meer oor die uitgawes in dié uitgawe. Foto: ANDRIES GOUWS

2495 keer gelees | 2 kommentaar 11 Oktober 2010


Die renosterbedryf is diep in die moeilikheid met meer as 200 van dié diere wat tot dusver vanjaar onwettig vir hul horings gejag is. Foto: CHARL VAN ROOYEN

2696 keer gelees | 0 kommentaar 4 Oktober 2010


Deur varke vir jamón-produksie te teel, kan boere ‘n goeie inkomste verdien. Foto: LUCILLE BOTHA

2809 keer gelees | 0 kommentaar 27 September 2010


Lees binne dié week se uitgawe hoe ‘n klub Boerbok-boerdery ‘n hupstoot gee.  Foto: CHARL VAN ROOYEN

2939 keer gelees | 0 kommentaar 20 September 2010


Die eer van die land se Friesperdbedryf berus by dragtige stamboekmerries, soos doé van mnr. Nico van der Walt van Brandfort. Foto: JOHAN NORVAL

2730 keer gelees | 2 kommentaar 13 September 2010

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights