6 Augustus 2012

2420 keer gelees | 9 kommentaar

Die uithourit-ruiter Madelie Janse van Rensburg van Schweizer-Reneke met haar perd Boesman. Haar oupa, Johan Nieuwoudt (66), het die swaargewig-afdeling op vanjaar se Fauresmith-uithourit in 'n rekordtyd gewen.


Ander artikels in dié uitgawe:
Resessie en droogte - die perfekte storm?
Vroue moenie op erfgeld staatmaak
Mynbou ruk gat uit Koot Claassen se hart
Rasegte vleisbeeste kan verdwyn
Rekords spat op Fauresmith
Winste kleef nie aan Velcro-plant
Groentesaad alternatief vir volstruise
Nuwe toerusting vir jagters
Vennootskappe help boerdery groei
Wanneer is groter nie beter nie?
Kos: (D)roomkos
Kommentaar
Slegs in Afrikaans


C du Toit

2012/08/10 09:03:57 AM

Is dit moontlik om na jul voorblad fotos te gaan kyk op jul "Galery "


Janbez

2012/08/10 11:16:14 AM

Ongelukkig nie, maar gaan na die volgende skakel toe om almla te sien: http://www.landbou.com/jongste-landbouweekblad/ Groete


ATTIE

2012/08/13 09:44:17 AM

O N G E L O O F L I K !!!!!! uitstekende foto!!!


Marietjie Pretorius

2012/08/20 01:53:52 PM

Julle het 'n artikel oor 'n groenteboer wat wil aftree? Is dit moontlik dat ek met hom kan kontak maak? Baie dankie


Alf

2012/09/17 05:57:03 PM

Hoe kry ek hierdie uitgawe in die hande?


corlivdm

2012/09/18 10:57:31 AM

@Alf, stuur 'n e-pos met jou besonderhede na cornelia.vdmerwe@landbou.com en ek sal jou help. Groete, Corli.


Stephanie

2012/10/25 03:14:10 PM

Ek sal graag die resep "Pavlova met suurlemoenroom" wil kry.


Stephanie Manktelow

2012/10/25 03:16:31 PM

Is dit moontlik om nog die uitgawe van 10 Augustus 2012 te kry?


corlivdm

2012/10/25 03:49:02 PM

Hi Stephanie Hier is die resep vir jou. Pavlova met suurlemoenroom Die kombinasie van bros meringue en ’n romerige suurlemoenvulsel is onweerstaanbaar. Pavlova 6 eierwitte, teen kamertemperatuur 310 ml strooisuiker 30 ml mielieblom 15 ml wit asyn 10 ml vanieljegeursel Suurlemoenvulsel 60 g botter Sap en fyngerasperde skil van twee suurlemoene 2 eiers 125 ml suiker 250 ml koue room Maak eers die suurlemoenvulsel: Smelt die botter, suurlemoensap en -skil oor lae hitte. Voeg die eiers en suiker by en klits goed, terwyl oor lae hitte tot kookpunt verhit word. Prut liggies tot verdik en gaar. Laat afkoel. Vir die pavlova: Voorverhit die oond tot 120 °C en voer ’n bakplaat met foelie uit. Spuit liggies met kleefwerende kossproei of smeer met ’n bietjie olie. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en voeg die suiker lepel vir lepel by. Hou aan klits tot die suiker opgelos en die meringue blinkwit en dik is. Voeg die mielieblom, asyn en vanieljegeursel by en klits deur. Skep die meringue in ’n groot sirkel op die bakplaat en maak ’n holte in die middel. Bak vir 1½ uur tot die pavlova droog is as jy daaraan raak. Skakel die oond af, maak die oonddeur oop en laat die pavlova heeltemal in die oond afkoel. Klits die room en vou by die afgekoelde suurlemoensmeer in. Skep die suurlemoenvulsel net voor ete in die pavlova en versier met vrugte. Lewer agt porsies.

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights