16 Maart 2012

2126 keer gelees | 1 kommentaar

Mnr. Gerrit van Zyl van die Hanzyl Bonsmara-stoetery, Dewetsdorp, het sommer twee gesogte vleisbees-eerbewyse in dieselfde jaar ontvang. Lees in dié uitgawe hoe hy sy stoetery se doeltreffendheid voortdurend verbeter.


Voorblad: Mnr. Gerrit van Zyl van die Hanzyl Bonsmara-stoetery, Dewetsdorp, het sommer twee gesogte vleisbees-eerbewyse in dieselfde jaar ontvang. Lees in dié uitgawe hoe hy sy stoetery se doeltreffendheid voortdurend verbeter.

Ander artikels in dié uitgawe:

Veebedryf beleef taai tyd
Minister kry wind van voor oor trusts
Suid-Afrika mik na 1m. ton sojabone
Aan die Kongo kan jy verknog raak
Swak dienslewering kos byna lewens
Diatomiet weer onder die loep
Boomlusern redding op swak berggrond
Bababakkie praktiese werkesel
Seun haal langdradigheid uit draadwerk
Kos: Pret op die plaas

Teken in op Landbouweekblad, of oorweeg die tydskrif in digitale formaat.

16 Maart 2012


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


2012/04/02 01:29:03 PM

Hiermee wil ek my tevredenheid uitspreek met diatomiet na 8 jaar se gebruik op my skaap- en beeskuddes. Boeregroete Tollie Swanepoel Lichtenburg

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights