27 Julie 2012

2306 keer gelees | 3 kommentaar

Die aanlê van 'n waterpypleiding stel hierdie boer in staat om 'n groot hamelboerdery te bedryf op grond wat voorheen nie standhoudende water gehad het nie.


Ander artikels in die uitgawe:
Lae rentekoerse wys op gevare
Wie het die beste steak?
Australiërs in eie hidrobrekingstryd
Rooibosboere 'vat hul grond terug'
Varkteling betree nuwe era
Wildboere bring bos se grotes terug
Ekostelsels moet boerdery lei
'Bt-toevlugte ver te klein'
Vrugtebedryf: 'Ons is deur die drif'
Kos: Wat eet ons vanaand?
Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Theo Coetzee

2012/08/04 10:12:01 PM

Nuwe toets vir permanente BVD-draers (deur Marlene Smit). Ek stel belang om die toerusting, vermeld in die kort artikel, te bekom. Is dit al in SA beskikbaar? Waar? Hoe geredelik en teen watter prys? Dankie.


Naomi Rebel

2012/08/07 06:16:08 PM

Artikel oor Boere bring bos se grotes terug en artikel foto van Carolien Malan (my ou klasmaat van skool!) - alle tydskrifte vandag van rakke - oral gesoek - benodig net die artikel asb Baie dankie


corlivdm

2012/08/08 11:05:19 AM

Hallo Naomi en Theo. Stuur asb 'n e-pos met julle versoek aan cornelia.vdmerwe@landbou.com en ek help julle graag. Groete, Corli.

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights