24 Augustus 2012

1893 keer gelees | 2 kommentaar

Die verbruik van beesvleis gaan in die volgende dekade aansienlik styg, voorspel die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP). Hier is mnr. Gerrit Strydom van Modimolle met 'n paar Brahmane.


Ander artikels in dié uitgawe:
Nóú moet die plan net uitgevoer word
Oranjerivier-streek hou asem op oor hulp
Pasop, jy kan les opsê oor veldbrand
Strategiese byvoeding gee bul-bonus
Loop katvoet met strookbewerking
Biodinamika moeilik, goed vir verkope
Elsenburg wen rugbyweek
Lichtenburg: Kampioen-vee
Landbou in Noordwes
Kos: Muffins met min moeite
Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Myra Engelbrecht

2012/08/31 05:41:37 AM

Hallo almal, jinne-maaah, hierdie is so verskriklikke baie mooi foto. Ons is lief vir beeste, en ken nie eintlik brahmane nie, ons het 'n bruin switser kudde. My pa se, ons moet vir Gerrit kontak en hom vra of hy nie wil die pragtige "koeiese" met toe oogies wil verkoop nie. Ai sys pragtig. Kan iemand dalk help met Gerrit se kontak nommer? Ons wil weet wat is hierdie koei se naam. So liefie-dier moet 'n naam he? ;o) Regtig n uitsonderse mooi foto vir enige bees-mens.


SJ Moloi

2012/12/11 07:05:37 PM

Wat se "muti" gebruik Gerrit om hierdie diere so mak te maak? Ek wil seker saam hom praat. Gerrit, bel asb SJ Moloi by hierdie Sel nr 072 9999 608 Phuthaditjhaba in Oos Vrystaat.

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights