30 Maart 2012

1819 keer gelees | 1 kommentaar

Om enigsins welslae in die stryd teen jakkalse te behaal, is dit nodig dat die boer sy plaas en dié diere se bewegings ken. Mnr. Niel Viljoen van Loxton hou die jakkalse op sy plaas doeltreffend in toom.


Voorblad: Om enigsins welslae in die stryd teen jakkalse te behaal, is dit nodig dat die boer sy plaas en dié diere se bewegings ken. Mnr. Niel Viljoen van Loxton hou die jakkalse op sy plaas doeltreffend in toom.

Ander artikels in dié uitgawe:
Landbouskuld bly styg
Tabakbedryf se vlam nog lank nie geblus
'Hy ry op die rim'
Ken roofdiere om hulle te bestuur
'Slagplaas betaal nie vir voorkoms'
Presisieboerdery begin by jong ooi
Britte mik na 20 ton koring per hektaar
Nuwe groentes vir volhoubare boerdery
Boere se hulp gevra om voëls te red
Nuwe trekkermodel laat oë rek
Kos: Jan Braai - 'n man met 'n missie

Teken in
op Landbouweekblad, of oorweeg die tydskrif in digitale formaat.

30 Maart 2012


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


2012/04/04 02:48:02 PM

Baie geluk met die artikel oor Niel Viljoen. Uiteindelik is daar darem ietsie oor ongediertes op kleinvee plase wat die moeite werd is om te lees. Die artikel getuig van iemand wat in voeling is met die ongedierte realiteite waarmee baie kleinvee produsente van vandag te doen het. Ek is al so moeg vir hierdie "silwer koeël"-oplossings waarvan ons so baie lees. Niel Viljoen se benadering getuig van iemand met ervaring en wat weet wat aangaan, julle kan hom gerus meer gereeld nader vir 'n artikel - ek is seker hy het baie sinvolle idees en kennis wat hy kan deel. Louis Potgieter Kommersieële Dorper Boer - Namibië

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights