LBW, 13 Januarie 2017

Deur Jan Bezuidenhout
3 Januarie 2017
Voorblad: Groen, golwende heuwels met klawerweiding in Nieu-Seeland. Lees op bl. 54 hoe dié land se boere hulle vir die bewaring van hul hulpbronne beywer. Dié foto van Johan Norval is bekroon as Landbouskrywers SA se Foto van die Jaar.

Artikels en nuus in die uitgawe:
WAT WAG IN 2017?
Landbou kan ekonomie help groei
Leierboere vol planne: Só druk jy deur
Sleutelbedrywe: Wat jy moet weet
Kiwi’s versoen boerdery en bewaring
Top-sojaboer kry 3 ton/ha: ‘Mik elke keer vir rekord-oes’
Skape ‘snoei’ wingerd spotgoedkoop
Vennootskappe, vernuwing sit sitrusgroep in sesde rat
Testamente mág verander
Prysvooruitsigte vir grane en oliesade
Onstabiliteit wag in stormagtige jaar
Skou: Grootfontein se beste beeste
Skou: Cradock: Voortreflike SA Vleismerino’s
Grondplafonne: Kan SA die plan bekostig?
Droogte: Nóg swaarder as in 2016?
Pluimvee: EU-tarief wyd veroordeel
Burokrasie pootjie Witzenberg-projekte
Telersgenootskappe kan wildbedryf help

Vir die gesin:
Boerekos: Mieliepap-lasagne vir aandete
SA se eie Aga-vrou: Nuwe lewe vir ou Koolstowe
Skerp blik op SA se langste oorlog
Die MacGyver-kaliber?
Glo soos ’n kind
Angus gesels