LBW, 15 September 2017

Deur Corli van der Merwe
8 September 2017
Voorblad: Een van die beste besluite wat mnr. Stefan Erasmus, Oos-Kaapse Jongboer van die Jaar, kon neem, was om ’n moderne lamskuur op sy Middelburgse plaas, Beskuitfontein, op te rig. Dit vergemaklik bestuur. Foto: Lucille Botha

Artikels en nuus in hierdie uitgawe:
Saaiboere verloor miljoene in slenter
Koringtarief: Hoekom sloer afkondiging?
Katoen herleef: SA oes kan byna verdubbel
Willemse: Vermy só finansiële moeilikheid
Crookes Brothers vind geld in bemagtiging
’n Eenvoudige voervloeiprogram
Herlewingslandbou: Lesse uit Amerika
Oliesade: Soja gaan uitblinker bly
Tegnologie: Europese satelliete help met oesskattings
Stuit dié siektes voor somer
Boere wen oorlog teen muggies
Landbou help SA ekonomie uit resessie
RCL se aptyt vir bevrore stukke raak ál minder
Staat vorder met sy planne vir oesdekking
Gevreesde plae kom al hoe nader aan SA
Parlement kom in 2018 by onteien-wet uit
Só lyk vooruitsigte vir Suid-Afrika se landbou
Dink mooi voor jy trustee word

Vir die gesin:
Smul aan seekos
Bou SA olyfoliemark uit, sê internasionale kenner
Plaas toe
Toeka se skatte
Battery-bergfiets haal angel uit trap