LBW, 18 Augustus 2017

Deur Jan Bezuidenhout
11 Augustus 2017
Voorblad: Stok-by-paaltjie is ’n duur, arbeidsintensiewe opleistelsel, maar voorste wynmakers sweer daarby. Die sakeman Johann Rupert was van die eerstes om sulke wingerde op sy plaas Riebeeksrivier te vestig. Lees die artikel op bl. 36. Foto verskaf

Artikels en  nuus in hierdie uitgawe:
Jou geldsake: Kennerswenke om droogte te oorleef
Mielies: Stryd om oorskot uit te voer
Veesiektes: Planne teen lamvrektes
Johan Willemse: Volg nóú josefsbeleid vir maer jare
Sitrus: Uitvoervolumes kán verdubbel — dís die plan
Stok-by-paaltjie-wingerd: 70% duurder, maar lonend
Ontmoet Viljoenskroon se rysboer!
Vleisbeeste: Stormbergers floreer ná 36 jaar
Maak veekorrels soos jy oes
Drywerlose trekkers op pad, maar . . .
Strydfonds kom teen Eiendomsvergrype
Beplan en produseer vir binnelandse mark
Lewenspolisse en sekuriteit
Bloemskou: SA Saalperde
Kortliks
Nuwighede
Vra vir Faffa

SPESIAAL:
Somergewasse en weiding
20 ton-kompetisie (suid)
Wiele

Vir die gesin:
Boerekos: Die goewerneur se boontjie
Só sê ’n heerenboneboer
Onthoukos-kompetisie
Fynbos gee skop aan nuwe drankies
Ouma se resep saadjie vir nuwe plaasbesigheid
Op reis (Boeke)
Oom Vos van die Noord-Kaap
Koning van die duine

* Klik hier om in te teken