LBW, 21 Julie 2017

Deur Corli van der Merwe
13 Julie 2017
Voorblad: Die grondlose boer en Moorreesburgse Angusteler mnr. Jaco Smit se Black Mamba-stoetery spog met die derde beste Angus ter wêreld — en nóg ’n koei in die eindronde van die gesogte Angus Miss Worldkompetisie. Lees meer op bl. 36. Foto: Jan van Dyk

Ander artikels in hierdie uitgawe:
Graanhandelaars skep ten koste van verbruiker
Droogte: Facebook-inskrywing red boerdery
Willemse: Invoertarief kelder koringprys
Jan Greyling: Satelliettegnologie nou binne álmal se bereik
2 koeie uit klein stoetery wen wêreldpryse
Beste plaasbestuurder: Só verdubbel Gert Joubert vrugteproduksie
Van Sussexe tot top-wildboere
SA koejawels maak reg vir wêreldaanslag
Gehalte = premie: Ceres-uieboere se produksiemeganisme
Boereplan: Vang wild goedkoop met dié net
Nuutste grond- en kunsmiswerkesels

Vir die gesin
Boerekos: Bottel en bêre
Só sê ’n komkommerboer
Van Luckhoff na die res van die wêreld
Vaaltyn kraai koning op Hydra
Outeniqua: Waar Fancourt begin het
Ons kuier op Ladismith
Speurverhale wat jou bloeddruk opjaag
Vakansies in die saal
Hart tot hart