LBW, 23 Junie 2017

Deur Jan Bezuidenhout
14 Junie 2017
Voorblad: Deur doeltreffendheid op sy plaas, die Hoëkraallandgoed naby Suurbraak, te verbeter, kon mnr. Johann Nel, Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar, sy boerdery dramaties uitbrei sonder om grond by te koop. Lees die artikel op bl. 30. Foto: Amelia Genis

Ander atikels en nuus in hierdie uitgawe:
2017-oes: Die mielies stroom in!
Agri SA dalk gou maatskappy
Knysna-ramp: Desperate boere raadop
Vleispryse: Nóú die tyd vir toekomsplanne
Mielies: Speel gou teen omvalskade
Wes-Kaapse Jongboer: 100% meer skape, 37% meer melkkoeie op dieselfde grond
Plaasskole: ‘Wat word van ons kinders?’
Chianina slag 61,5% uit: Sit jou vleis-winsgrens in snelrat
Pekanneute maak ál meer sakesin
Nampo: Kragtige nuwe grondwerktuie
Wildvoeding: Dié elemente deurslaggewend
Produsente moet self hul bedrywe bevorder
Bestuur risiko’s betyds
Vra vir Faffa
Skou: Richmond: Veld-Merino’s presteer
Skou: Ermelo: Skoukampioene seëvier
Land bank kry inspuiting van R3,8 miljard
Mak wildpryse is nie net sleg nie, sê kenners
Meer as 20 000 plase te koop
Afrika moet dringend boere oplei

Vir die gesin:
Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n skaapboer
Plan(t) met kaartjies
Die geheime resep
Moeder natuur se waarskuwings
Hart tot hart
Blokraaisel